heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 8 months ago #254391 by StellaK
nog 3 fotos.

vra maar as julle meer daaroor wil weet

hoop julle het almal 'n heerlike dag.

SwartKat, was jy toe al vir bloed toetse?

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254390 by StellaK
hehehe.. Lagogies, kom ons kyk of nog iemand sou belangstel.

so ons 2tjies is so effe (groot 'understatement') obsessief oor ons lapdoeke.
ek het vir Gerhard op 3 weke begin met lapdoeke want toe is sy beentjies eers groot genoeg om in dit in te pas.
met die nuwe engeltjie oppad sal ek van dag 1 af lapdoeke gebruik, want ek het toe uitgevind jy kry 'n hele reeds lapdoeke vir pasgebore babas.

hier is 'n paar fotos van Gerhard in sy doeke

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254389 by StellaK
Goeie more,

as jy op die index van die forum gaan. in die "Welcome" opskrif is daar 'n thread "creating a ticker'. in die 1e post is daar 'n file gelaai wat 'n stap vir stap beskrywing het.

maar as jy op Lilypie se web is, volg net die stappe. aan die einde waar jy die finale ticker prentjie sien, reg onder die prentjie is daar 'n spul opsies onder 'n opskrif "strat using your ticker. click op die een wat se "Ezboard" - 3e een langs forum signitures.
as jy op dit click gooi dit 'n link uit in 'n blokkie "code snippet..." highlight die hele lyntjie en copy dit.
dan op jou moomie signature, click edit en past dit dan onder in jou signature.

hoop dit is verstaanbaar

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254382 by TanyaS
hello almal, kan julle vir my verduidelik hoe om die lily pie prentjie onder an te kry? ek kry dit nie reg nie :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254369 by Lagogies
Baie geluk Swart kat!!!

Sien hier gaan ons lekker klets. Stella gaan ons bietjie hulle cloth bomb. Lapdoeke so cute :)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254300 by Gogga
m.kalahari.com/Baby-Toddler/Fisher-Price-Bouncer_p_49654842

Hallo julle. Kyk gou die special by Kalahari.
Ek het die naweek 2bestel...een vir my en my skoonsussie,
het dit sopas ontvang.
Oorspronklik R899....nou R199
tot en met gewig van 9kg.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254229 by DieSwartKat
Thanks, ek sal seker maak om vir die quantitative toets te vra, myne het laas slegs swangerskap aangedui en nie beta. Dit help, dankie stella!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account