heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 9 months ago #254108 by Chrizzie
Stella, hy het vir my niks gegee nie... Sê dis maar spiere en ligamente wat rek en ek moet maar net rustig wees!
Ai, almal sê dit heeltyd vir jou, maar die lewe gaan aan. Ek begin gelukkig eers weer die 19de te werk.

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254102 by StellaK
goeie more dames,

sjoe, Chrizzie, dis 'n ongelooflike ervaring. hou saam jou duimvas dat al2 sakkies vasbyt en mooi groei.
wat se die dr van die krampe? het hy vir jou iets gegee daarvoor?

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago - 11 years 9 months ago #254101 by Chrizzie
Môre aan al die dames! Ek hoop dit gaan goed met elkeen van julle?

Ons was gister gou vir 'n scan, want ek het gister en Dinsdag die hele dag krampe gehad. Dokter sê toe ons moet maar gou kom vir scan. Hy het ons gewaarsku dat ons nog nie veel sal kan sien nie en heel moontlik ook nie hartkloppie nie. Alles was toe ok en ons het 2 sakkies gesien. Die een is heelwat kleiner, so dr het gesê daai enetjie gaan moontlik verdwyn.
Dit was steeds ongelooflike ervaring en nog onwerkilik!! Ons gaan die 16de weer en sal dan weer kyk of daar nog twee is.

Lekker dag almal!
:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254010 by Twinkle
Kan dink jy wil weet wat jou EDD is.... en met daai hoe telling is dit verseker lekker ver al....

Met my eerste ene het ek ook eers tussen 7-8 weke uitgevind ek is swanger net voor ek my vlg "maand" se behandeling sou begin het en toe was my eerste besoek ook eers op 12 weke wat die fetal assesment was. Ek was baie bly ek het dit so gedoen wou nou ook maar toe se die FS se Sr met my ouderdom nou moet ek maar gaan vir 8 weke ... ek gedink ek is nog jonk haha

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254006 by StellaK
Twinkle, ek gaan nie vir die fetal assessment nie. sal net die gewone gynie sonars doen.
ek wens net ek kon vroeer 'n afspraak kry. as ek nou naby 8 weke is gaan ek al 12 weke wees teen die tyd wat ek 'n sonar doen, sou baie graag babatjie nou al wou sien, en ek brand om te weet wat die EDD gaan wees

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254005 by Twinkle
Lagogies so bly oor jou BLOU ... Baie geluk met jou seuntjie baba....

StellaK WOW jy is al lekker ver maar dis lekker ... gaan jy sommer direk vir jou fetal assesment ?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #254004 by StellaK
hehehe, ja nee, die spul sal ons omtrent besig hou. sal mar sien of ons sal kans kry vir tee :lol: :silly:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account