heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 8 months ago #255072 by StellaK
goeie more dames.

hoe gaan dit met julle?

Twinkle, nog 2 dae se wag. my afspraak is donderdag 13:00.
dit voel al of ek 'n jaar wag vir die afspraak :P :tmi:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255056 by Twinkle
Hello hello

Hoe gaan dit met julle almal en die naarheid?

StellaK hoe lank wag ons nog vir jou om Dr toe te gaan

Bytjie Enzo se hare is steeds die beste ooit ek LOVE dit.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254947 by TanyaS
More almal!

Bytjie, Enzo is te oulik :)

Sterkte Mommy Me!

Lagogies, hoe gan dinge sover?

Niks rerig nuus an my kant nie

Geniet die dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254933 by Bytjie
More julle,

Mommyme, is sussie al hier. Hoop als het/sal goed afloop en baie sterkte vir jou.

Tinktinkie, as dr die go ahead gee wil ons sommer dadelik weer probeer want ek is al 38 en tyd is glad aan my kant nie. Ek hoop die ouers het jou nie te stief behandel nie.

Hallo Lagogies, hoe gaan dit. Nog net 'n paar maandjies dan is jou kleinding ook al weer hier ne.

Lekker daggie vir almal

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254932 by Lagogies
Sterkte MommuMe kom post vinnig

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254931 by Tinktinkie
Hi julle!

Mommy, dis so exciting!! Baie sterkte vir jou, kan nie wag om n fototjie van jul poppie te sien nie! Dink aan jou!

Bytjie, jou seuna is te oulik!,al 3 mnde oud! Kan dit nie glo te nie! Cute man! Wil jul sommer dadelik weer begin ttc, of hoe lank beplan jy om te wag?

Twinkle, ek is dieselfde as jy, nie rerig morning sickness gehad nie... Eintlik sommer begin worry oor my min simptome voor 12 weke, want daar was bittermin!

Ek gee skool en moet nou die ouers in my klas laatweet dat ek net tot einde 2de kwart gn werk. Ek is sooooo senuweeagtig daaroor. Van die ouers het al vir vorige jufs wat swanger geraak het die lelikste goed gese... Mense kan so wreed wees... Hoop maar my mamma's verstaan dit!

Lekker aandjie julle!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254906 by MommyMe
Hallo julle

Bytjie hy is adorable. En di haartjies. Ag moeder.

Ek is in die laaste stretch. Ek dink moontlik in die begin van kraam vandag na n hele paar oefen kontraksies. Ek sal maandag 40weke wees en kan net nie meer wag nie.

Sal julle update sodra sy hier is,hoop dis vanaand nog.

Sterkte al di ander dames met jul swangerskappe. Geniet elke sekond al terg di naarheid soms.

Xx

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account