heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 8 months ago #254904 by Bytjie
Hi dankie julle en ek kom defnitief volgende week vir julle update. Julle Enzo het in een van daai bumbo stoeltjies gesit toe ek die foto geneem het maar nou lyk dit of hy vir 'n ID foto pose :laugh: Hyt so 'n ernstige uitkyk, sal enetjie moet post waar die oujong so bietjie smile.

Twinkle lyk my dit gaan voor die wind met die swangerskap. So bly jyt nie te veel aches and pains nie.

MommyMe, is jou poppie al hier, jy's darem vreeslik stil. En ek wonder wat het van die ander dames geword hulle is darem baie stil.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254888 by Twinkle
StellaK ek kan nie wag vir jou om dr toe te gaan nie ... SO nuuskurig oor hoe ver jy nou is... Gelukkig is die morning sickness n goeie teken nie dat mens dit wil hoor nie

Ek was met altwee my swangerskappe baie baie gelukkig om nie dit te gehad het nie... Alhoewel die dr met die eerste swangerskap gese het my telling is vreeslik hoog en dat ek sommer pilletjies moet kry maar ja daai pilletjies was so onnodig maar het paar kolegas gehelp met hul naarheid ;-)

Julle die tyd gaan hopeloos te vinnig verby voor ons ons oe uit vee is Bytjie ook weer swanger en sit ons met ons 2de babatjies...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254887 by StellaK
Goeie more dames,

baie dankie Bytjie :heart: kyk, dit was nou omtrent 'n verrassing vir my.
ek hoop dat jou volgende een net so vinnig sal gebeur.
laat weet ons wat sy die gynie volgende week.
jou seuna is PRAGTIG :woohoo: kan nie glo hy is al 3 maande nie.

hoe gaan dit met die res van julle?

my morning sickness het my gister so bietjie van 'n breek gegee, en voel nog goed vandag. so dalk begin dit nou bietjie weggaan.
nog net 'n week om te wag vir my scan :woohoo:

geniet die dag dames

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254875 by Bytjie
Ek gaan probeer om 'n foto van hom te post.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254874 by Bytjie
Goeie more dames,

Hoop dit gaan baie goed met julle almal.

STELLA!!!!!!!!Geluk met jou nuwe swangerskap, ek's sommer jaloers.

Baie geluk aan al die nuwe mensies wat hier bygekom het.

My klein gevreetjie is nou drie maandjies oud. Ons gaan volgende week vir sy 14 weke inentings en dan gaan ek ook sommer gyne toe, sal dan uitvind wanneer ons kan begin ttc vir nr 2.

Julle moet almal 'n lekker dag he dames.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254626 by StellaK
goeie more dames,

hoop julle het 'n heerlike naweek gehad.
hoe gaan dit met julle?

Chrizzie, so bly dat dit goed lyk en julle die hartkloppie kon hoor.

my seuntjie was vir sy inentings vrydag, en sondag toe haal dit hom in. so hy het gistraand amper niks geslaap nie. weet nie hoe gaan ek deur die dag kom nie.
verder is my borste so seer ek weet nie watter kant toe nie :cry: ek borsvoed nog vir G, en dis nou uiters onaangenaam vir my

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254595 by Chrizzie
Môre Dames

Ek loer net gou in om te kom update oor ons sonar van gister. Daar is 2 sakkies, maar net die een het iets in en 'n hartkloppie. Dis is amazing! Dr sê die enetjie sal vanself verdwyn.

Hoop almal het 'n heerlike naweek!

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account