heart gesels saam op die pad na geboorte

12 years 8 months ago #245834 by StellaK
baie sterkte met die volgende 3 weke. ek onthou baie goed hoe daardie wag voel. dit was vir my ook die langste wag ooit tot 12 weke.
my vorige 1 het ek MC op 10 weke gehad, so daardie was vir my 'n moeilike wag tot 12 weke.
daarna is dit regtig net lekker om te ontspan

die moegheid was sover vir my ook die ergste. ek was 8 weke lank so vrek moeg

dit voel vir my ook onwerklik dat die tyd nou so vinnig uitloop.. :woohoo:
dit was darem so ongelooflik om sy gesiggie te sien. en om nou al 'n idee te he hoe hy gaan lyk is vir my net oorweldigend.

ek gaan normaal kraam. wil ook graag sonder medikasie dit doen.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245832 by YolindyJ
helle ladies

Sjoe Stella, jys al ver. amper amper dan gaan jy daardie bondeltjie liefde vas hou.

@Dellie jys so op my spore. Ek is vandag 9 weekies en 2 daggies. En toemaar die naarheid is vir my al klaar beter as laas week. Maar die moegheid, dit raak eintlik net erger, hehe.

AFM, ek was gister vir my eerste scan, en sjoe, wat 'n wonderlike gevoel. 'n gevoel wat mens aan niemand kan beskryf nie. Om daardie hartkloppie te hoor, en die ou kleine lyfie te sien. WOW!!! En my man wat saam my huil. Beste ervaring ooit. Baba liefie is 2.3cm lank, en hartkloppie is 163bpm.

xxx Liefies Y xxx

ME: 24
DH: 25

TTC : SINCE SEPT 2012

JULY 2013: FERTOMID
AUG 2013: FERTOMID
SEPT 2013: FERTOMID

DEC 17 2013: BFP X 3 (CLEARBLUE DIGITAL) 4 WEEKS

7 JAN 2014: BLOOD TEST 7 WEEKS

20 JAN 2014: FIRST SCAN 9 WEEKS
2.3 cm lank en heart rate 163bpm

17 FEB 2014: SECOND SCAN 13 WEEKS
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245829 by Dellie
Ek wens eintlik dat ek nou net die 12 weke merk kan haal - Ek bekommer maar elke dag en vra elke dag vir
Liewe Jesus om my boontjie veilig en gesond te hou.

Ek voel heel goed - het elke dag bietjie krampies maar dr het gese dis normaal en net my ligamente en baarmoeder
wat bietjie rek en strek.Het maar bietjie daaroor bekommer maar dr het my darm tevrede gestel.
Verder is ek baie naar in die aande (nire regtig in die oggende nie) - ek moet vroeg eet anders kry ek niks in nie. En
dan die moegheid kry my baie onder - ek gaan slaap vroeg maar is net so moeg die volgende oggend. Maar ek
kla nie - gelukkig weet ek daar is 'n klein mensie wat hier binne my groei en is so dankbaar daarvoor.

Sjoe - ek kan nie glo jy is al so ver nie. Jy het nog net 3 maande oor! Gaan jy vir 'n keiser?
En die fototjies is amazing. Jy kan 'n perfekte gesiggie sien - dis sooo spesiaal!
Sterkte met die nukke van die 3e trimester - ek hoop regtig die rugpyn gaan gou weg.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245827 by StellaK
goeie more Dellie,

die tyd vlieg so vinnig, dit voel vir my soos laasweek wat jy jou BFP gekry het en nou is jy al so ver.
geniet elke oomblik daarvan en moenie die tyd omwens nie. glo my, die tyd gaan vrek vinnig verby in elk geval. 14 Feb is sommer om die draai.

hoe voel jy?
hoop nie die vroeë simptome vang jou te erg nie.

ons was gister ook vir 3D sonar gewees. dit was ongelooflik. dit sit nou sommer 'n hele nuwe dimensie aan die swangerskap om al 'n gesiggie te kan sien.

ek begin nou met die nukke van die 3e trimester. my ruk is so vrek seer ek weet naderhand nie meer watter kant toe nie. gelukkig is ek nognie ongemaklik nie.
ons volgende scan is 19 Feb

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245820 by Dellie
Hi Stella

Ek join jou ook nou hier! Ek het jou vakansie fototjies gesien op die ander thread - jy lyk pragtig! Ek kan net
dink hoe baie jy na kleinman se koms uitsien - jy het darm nie meer so lank om te wag nie.

Ek is nou 8 weke en 5 daggies swanger en dis die wonderlikste gevoel ooit! Ek en my man het vir meer as 'n
jaar gesukkel (ek het PCOS) en uiteindelik, met die Here se genade, is ons wonderwerkie oppad! My verwagte
datum is sover 28 Augustus. Was verlede Vrydag vir 'n 2e scan en alles lyk perfek sover. Sien nou eers weer
die dokter op die 14e Februarie - dan is ek 12 weke. Sien sooo uit daarna! Weet nie hoe gaan ek die tyd
omkry nie.

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245795 by StellaK
na 'n lang paadjie met TTC is ons kleine wonderwerkie oppad.

ek is nou 27 weke en my datum is 18 April. ek sien nou al so uit na die klein mannetjie se koms, kan nie wag om hom vas te hou nie.

kom deel jou storie en hopelik is hier 'n paar wat so saam saam op hierdie swangerskap paadjie kan gesels

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account