heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 8 months ago #255238 by happyface
Hallo!

Ek wil gou heeltemal iets anders vra! My jare lange vriendin gaan more oggend 5uur in vir induksie (ek is die peetma van die kleinding!)

Ek wil graag vanaand vir haar ietsie vat, het julle dalk enige voorstelle? Iets wat dalk haar lewe more bietjie makliker gaan kan maak, of dalk sommer ietsie vir haarself. Maar iets wat sy sal onthou ek vir haar gegee het tydends die geboort van die babatjie. (kan dit more ook dalk vir haar gee)

Ons gaan vanaand 'n fototjie neem van ons magies teen mekaar - ek met my 10 weke "bloated" pensie en sy met haar 39 weke 3.8kg baba magie :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255232 by Bytjie
Hallo dames, hoop dit gaan goed met julle.

Mommyme, baie, baie geluk met sussie se geboorte. Hoop jy en kleinding is al lekker ingesettle en sy hou nie te besig in die nag nie.

Ek kom gee gou net my update. Enzo is nou 3 en 'n half maande oud, hy weeg 8,6kg en is 680cm lank, sy dr se hy meet soos 'n ses maande oue baba. Hy het gister begin eet, net een teelepel ryspappies vir 3 dae en dan moet ek dit elke derde dag met 'n teelepel vermeerder. En nou vir my: my dr se sodra ek klaar is met borsvoeding kan ons weer begin ttc, hy se vir sy pasiente net 6 weke na keiser. Sodra my Esperide op gaan ons weer begin ttc dis so ook 3 of wat weke. Ek is baie opgewonde. Hopenlik hoef ek binnekort nie meer julle tread te hijack nie en kan ek vir regtig saam praat.

Geniet die dag dames.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255138 by StellaK
fantasties. laat weet ons wat hulle se. ek hou ons op hoogte en gesels saam hier op jou swangerskap reis

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255137 by theabronn
Hi Stella

Baie dankie vir die reply! Ek het sommer op Facebook vir Midwives Exclusive geskryf. hopelik is dit die antwoord op my gebede!

Xxxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255133 by StellaK
Hallo daar Thea. eerstens, baie baie geluk met jou swangerskap.

ek is ook in PTA Oos :laugh:

as 'n Gynie jou ongemaklik maak, kan jy vir sonars gaan by 4D scan. hulle is in Park View mall. en dis R550 'n scan (destyds toe ek daar was)
ek het nie 'n nommer nie, maar google Midwives Exclusive, hulle is by Femina hospitaal, maar het hulle eie plek wat reg langs die hospitaal.
gaan kyk ook na die volgende website: www.beautifullyborn.co.za
as jy daarin belang stel sal ek jou ook meer daarvan vertel en ook my ervaring daarmee - ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

ek gaan met die enetjie defnitief ook by die midwives die geboorte doen.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: theabronn

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255127 by theabronn
More more,
Ek het asb. raad / hulp nodig.

Ek is 13 weke swanger met my eerste. Ongelukkig het ons nie n mediese fonds, of n hospitaal plan nie. Ek was gister by n ginekeloog vir my heel eerste ondersoek en sonar wat my vreeslik ongemaklik laat voel het.

Ek bly in Pretoria Oos en lees nog heel oggend op oor doulas en midwives.

Ek wil graag my baba so rustig, normaal en natuurlik as moontlik he. Ek hou niks van dokters nie!

Ek voel swangerskap is n natuurlike gebeurtenis wat al van die begin van tyd af daar is!

Kan iemand my dalk help met n kontak nommer vir n midwife in die area? En ook, wat is die kostes min of meer?

Dankie byvoorbaat! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #255073 by Twinkle
WhoOO WHOO kan nie wag nie ....

So nuuskurig om te hoor hoe ver jy nou is.

Jy moet asb dadelik kom update as jy by die dr was ... wie weet dalk sien jy nog die geslag ook ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account