heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 9 months ago #253998 by Lagogies
Was vandag vir Sonar en ons kry lyk my n boetie baba :heart:

Dis so exciting. Stella die klomp van ons gaan lekker jol! Tussen Gerhard, ons bulletjie en jou nuwe enetjie gaan ons tee net vinnig afsluk.

Nou ja dis so lekker dat hier nuwe maar nie net vreemde gesiggies is nie. Ek is dankbaar v elke BFP hier :woohoo:

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253993 by Chrizzie
Geluk StellaK!!! :woohoo:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253986 by StellaK
Baie Geluk Tinktinkie.
sjoe kan net dink. daardie 1e paar sonars is so ongelooflik. die 12 weke 1 is die heel mooiste, dan kan jy nog die hele baba op die skermpie sien.
met 'n dogtertjie dink ek moet jy maar bietjie wag, dogtertjies is hulle gewoonlik eers hier by 18 weke meer seker oor, ek dink dis nog heeltemal te vroeg om defnitief te se dis pienk.

ek is belaglik naar :sick: :sick: - konstand al van saterdag af.
het natuurlik saterdag 'n hele parkeerterein vol opgegooi - dis die dat ek toe die toets gaan koop het.
mer Gerhard was ek nooit naar nie - morning sickness is 'n aaklige ding

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253981 by Tinktinkie
Hi Julle,

Ek gaan ook sommer hier inval - het ook so ruk lank saam gesels...

Chrizzie, ek kan net dink jy is so opgewonde!! En mens wil mos nou elke simptoom in die boek he om so swanger as moontlik te voel! Weereens baie geluk!!

STELLA! Wat n heerlike verassing! Baie, baie geluk, ek hoop dat alles sonder probleem seepglad sal verloop vir jou! Laat weet wat se die bloedtoetse!

Gogga, voel jy al beter na die maagkiem?

Hallo Twinks en Lagogies - liefste dames! Xxx

Ons was vir ons 12 weke scan Saterdag - was amazing! Die trane het heeeltyd gerol! Sover lyk dit of ons n dogtertjie kry - maar eks so bang om dit vir ons mensies te se... Skoonsus se dogtertjie het na seuntjie toe verander op 24weke, en 2 verskillende drs het gese dis def. pink! So nou is ek so effe versigtig om te opgewonde te raak...

Hoop jul het n lekker dag verder!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253980 by StellaK
bloed toets uitslae nou gekry, en dis al vrek hoog 112220.
so defnitief al verby 6 weke.
ek vermoed ek is dalk al nader aan 8 weke.
so lyk na 'n Aug baba
:woohoo: :woohoo: :woohoo:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253972 by Twinkle
WOW StellaK - Baie baie geluk .... Mag jy n baie gesonde en geseende 9 maande he!

Ja jy moet gaan vir bloed dat ons kan hoor hoe ver is jy dame....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253967 by StellaK
Goeie more dames,

Baie baie geluk Chrizzie!!!! :woohoo: mag jy 'n baie maklike en geseende swangerskap he

hoe gaan dit met die res van julle?
mag julle almal 'n baie geseende jaar he

ek het nou oor die naweek 'n helse verrassing gekry. ek is weer swanger - tydens borsvoed en op die pil, so dis 'n geskenkie reguit uit die hemel uit vir my.
met die gevolg ek het geen idee hoe ver dit al is nie. en ek kon eers 29 Jan 'n afspraak kry vir 'n sonar.
sal maar solank gaan vir bloed toetse

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: Chrizzie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account