heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 8 months ago #254222 by StellaK
SwartKat, ek het my bloed toets papier vir jou aangeheg. joune behoort min of meer dieselfde op te he al gaan dit dalk anders lyk.
ek het die resultaat in rooi omkring - dis die telling waarvoor jy gaan uitkyk.
ek dink hier by 4 weke kan jy iets tussen 50 en 500 verwag. met my 1e seuntjie was my telling op 4 weke 319 gewees.
jy moet maar net oor 2 dae weer gaan - dit maak nie saak wat die telling is nie, maar dis belangrik dat dit oor 48 uur verdubbel

AFM, ek het geen idee hoe ver ek nou is nie, kan enige iets tussen 6 en 12 weke wees. my telling was nou vrek hoog. maar ek het geen datums om as 'n verwysing te gebruik nie - van my seuntjie bebore is het ek nog net 3 keer AF gehad, en die vorige een was 4 maande terug.
ek gaan eers oor 3 weke dr toe, dan sal ons eers 'n idee kry hoe ver ek nou is. my raai is 8 weke.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254220 by Chrizzie
Baie geluk SwartKat! Dis mos HCG Bloedtoets? Hulle behoort vir jou te kan sê wat dit is of vra jou dokter. Ook oor die energiedrankie - hoor maar eers by 'n dokter. Ek self is nou maar versigtig wat ek eet en drink.

Sterkte Stella! Ek voel ook naar, maar gelukkig nog niks opgegooi nie. (Jammer tmi) Moet maar sekere kosse vermy!!

Ek gaan Vrydagoggend vir scan! Hoop ons kan hartkloppie sien dan.

Lekker week almal!
:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254218 by DieSwartKat
Hi,

verskoon die dom vraag, maar hoe sal ek weet wat my beta is? Met my eerste swangerskap het ek slegs 'n gewone swangerskap bloedtoets gedoen wat BCG meet en dat positief/negatief aandui. Ek kan nie onthou dat daar 'n spesifieke beta telling op was nie. Het gedink ek doen sommer weer hierdie basiese toets by Lancet. Het julle 'n ander tipe bloedtoets laat doen?

Geen simptome, met my eerste was ek vanaf week 6 - 20 ontsettend naar, so ek geniet nog nie kalmte voor die storm. Geen honger of so, maar kan voel dat my energie-vlakke bietjie laag is. Dink julle dit is ok om 'n energie drankie (soos vita-thion te drink? Dit is kaffein en alcohol-vry.

StellaK, hoe ver is jy nou?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254192 by StellaK
SwartKat, dis absolute wonderlike nuus. baie baie geluk.
mag jy 'n baie geseende en gesonde swangerskap he.

laat weet ons wat is jou tellings.
hoe voel jy? al enige simptome?

ek het nou amper gedink ek is klaar met morning sickness na 4 baie goeie dae, maar gistraand toe is dit weer terug met 'n bang :sick:
is ook besonders honger van gister af - klein ogies gaan seker deur 'n groei fase

enige iemand wat in die week gaan vir 'n sonar?

hoop julle het almal 'n lekker week

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254191 by DieSwartKat
Dankie, sal so maak!

Ja, met hulp van medikasie (fertomid, femara en estrofem), maar dit was gelukkig al. Geen KI of IVF of so nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254190 by Twinkle
Jy moet jou Beta laat weet.... As ek mag vra het jou BFP toe natuurlik gekom ?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #254188 by DieSwartKat
Hi Twinkle,

Nee, nog nie. Ek het Saterdag eers uitgevind, gaan vanmiddag in middagete gou 'n bloedtoets laat doen by Dischem.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account