heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 7 months ago #253966 by Twinkle
Chrizzie baie welkom !!! SUPER bly en opgewonde vir jou .... Ek wens jou n baie gesonde en geseende 9 maande toe....

Julle dit is waarLIK n seening om te sien hoeveel van ons "ou" dames is nou hier afktief...

Glo dit gaan goed met almal wie nou al mammas is en die wat hierdie jaar hulle bondeltjies kry

Nou wag ons net vir die ander dames onder andere Bea en Zarah ens...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June
The following user(s) said Thank You: Chrizzie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #253965 by Chrizzie
Hallo almal!

Uiteindelik kan ek ook hier saam gesels!! Ek sien hier is 'n hele paar bekendes van die ander groepie waar ek gesels het.

Ek is nou 5weke en 3 dae swanger. Nog bietjie onwerklik vir ons. Ons sien dokter die 16de Januarie en ek dink na dit sal ek rustiger wees. Op die oomblik het ek net gevoelige borste en nogal moeg, nog niks naar nie, maar ek sien dit kom so vanaf 6 weke...

Ek hoop elkeen van julle het 'n wonderlike jaar!

:heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #253953 by Gogga
Hi ons kersfees en nuwejaar was heerlik. :cheer:
Die mama voel net permanent uitgeput. :whistle:
Ek het heelnag maagkrampe gehad...en vanogg opgestaan met maagkiem....not nice...en kan omtrent niks drink daarvoor ni! :side:

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 7 months ago #253952 by Lagogies
Hey julle is superstil! Hoe gaan dit met mommies en mommies 2be?

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 8 months ago #253313 by Bytjie
Hallo mense, hoop dit gaan goed met julle almal.

Mommyme, jy sal nooit besef hoe besig daai kleine mensie besig kan hou nie. Elke dag vlieg die tyd vir my verby. Hoe gaan dit met jou. Ek sien jy werk nog net 2 weke dan's jy ook met vakasie.

Momzee, jou kleinding is pragtig.

Al die swangermammas, julle moenie so stil wees nie. Gesels bietjie met mekaar.

AFM - Dit gaan baie goed met Enzo. Hy is nou 6 weke en 4 dae. Hy weeg 5.7kg en is 58cm lank. Dr sê hy groei mooi en het oefeninge gegee wat ons moet doen om sy spiertjies sterker te maak. Die espiride pille doen wondere. Wel ek het verlede Dinsdagaand geval en my toon gebreek :headbang: :swear: . Was Donderdag vir operasie op die groot toon want alhoewel dit 'n 'mooi' breuk was, het die beentjie weggeskuit. Dr het to draadjies ingesit om die been weer reg te trek. Eks nou halfpad robocop :silly:

Geniet jul dag verder dames en moenie so stil wees nie asseblief.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253064 by MommyMe
Hallo almal

Die groepie is vreeslik stil. Hoe gaan dit met almal?

Bytjie hoe gaan dit met baba en jou?

Ek is amper alweer 31 weke, die hormone kry my nou behoorlik beet,raak so gou emosioneel en kannie die trane keer nie,maar nou ja.

Ek het nog 3 weke van werk ook dan gan ek begin spark om als reg te kry v baba. Het al meeste van my hospital goed gekoop,maar wag nog eers v babyshower om te sien wat ek nog kort v baba.

Sooo super bly dis Vrydag vandag. Kannie wag dat ek net hierdie liefie lyfie kan vashou nie, sy beweeg nou so lekker en dis amazing hoe hulle met jou "kommunikeer". Ek was so bietjie bang dat sy vroeg sal kom oor ek steeds die bloeding aan en af het,maar was Woensdag by die midwife en sy het net weer v my verseker dis ok as sy besluit om vroeer te kom want sy is al lewensvatbaar. So ek is baie rustiger oor dit en glo darem nie sy sal vroeer kom nie.

BEsige tydjie wat voorle. Ons het eers einde van die maand spasie in ons huis om te begin met die babakamer en gaan ook ons kamer skuif sodat dit reg langs die baba kamer is. My man gan n kot self bou,asook die changing station, so dit wag als vir Desember. Dan moet ons nog hospital toer doen en die groot goed soos pram en stoeltjie en goed gan koop. So hectic hectic. Intussen is daar nog jaareindfunksies en dit en dat. Maar ek kla nie,dis als lekker goedjies,solank 12 Des net gou kom dat ek kan klaar werk.

Julle moet n heerlike naweek he.

xx

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #252739 by APotgieter
hi julle, hi bytjie baie geluk met jou baba seuntjie hy is PRAGTIG die mooiste haartjies jy speel seker lekker pop :heart:

[link=http://lilypie.com] [/link][link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account