heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 11 months ago #252591 by Lagogies
Ag Bytjie hy is gorgeous. Hehe daai wangetjies is soo mooi.
So dis nou die spesiale mensie vie wie jy sooo lank moes wag B)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252586 by Bytjie
Die laptop is besig om my kwaad te maak. Gaan nou weer probeer.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252585 by Bytjie
nog een

11 years 11 months ago #252584 by Bytjie
More almal,

Lalie, sy's te PRAGTIG!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Julle ek gaan probeer om 'n paar fotos op te laai. As julle niks sien nie moet julle dan groot asseblief vir my verduidelik hoe om dit te doen.

Mooi dag vir julle almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252580 by Lagogies
Lalie en Dellie julle poppies is pragtig!

Julle maak my sommer broeiser as wat ek reeds is

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252552 by StellaK
Goeie more dames,

Dellie sy is die pragtigste dingetjie. glo julle geniet haar ongelooflik baie.
Lalie, baie baie geluk. sy is sooo kosbaar en lyk sommer na 'n rustige poppie. sy is pragtig, geniet elke oomblik met haar.
Hallo Tanya, kan nie glo sy is al 6 maande nie. kom sit bietjie 'n foto vir ons op.
Zettie, dis ongelooflike goeie nuus. baie baie baie geluk en mag jy 'n baie gesonde swangerskap he. ek is sooo ongelooflik bly saam met jou
baie geluk Twinkel!!!!! mag jy ook 'n besonderse maklike en gesonde swangerskap he.
Bytjie, baie geluk met daai bulletjie van jou. kan nie wag vir 'n fototjie nie.
Mommyme, sooo bly als lyk goed. ek bid so hard saam jou dat jy die geboorte kan he wat jy wil he. jy doen ook mos die hypnobirthing - dit was vir my 'n ongelooflike goeie ervaring, hoop regtig jy kan dit doen

Dellie, dit gaan baie goed by ons. seuna is 6 en half maande en ons het issues met slaap. hy is elke 2 ure wakker al die laaste 6 weke (op die goeie aande). so behalwe dat ek ernstig oormoeg is gaan dit regtig goed. Gerhard begin nou klim en klouter, hy is nie meer tevrede met stilsit nie. lyk my nie of hy greetig is vir kruip nie, hy wil net heeltyd staan

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252545 by MommyMe
More almal

Lalie sy is pragtig!! Sy lyk soos n regte poppie,so sag en cuddly.
Ek was toe gister by die midwife en daarna by die dr.

Die midwife was rerig baie oulik, sy het my ook gewaarsku om maar so gou moontlik te probeer ophou werk en glad nie sake of enige iets op te tel nie,dit kan die bloeding aanhelp. Dis moontlik n klein skeurtjie in die plasenta elke keer wat ek iets optel,al is dit nie te swaar nie,dan herstel dit weer en so gaan dit aan. Op die stadium is daar geen ander verduideliking nie. Sy se as ek wil probeer normaal kraam,moet ek soveel moontlik dit rustig vat,want as daar meer bloeding is en dit het met die plasenta te doen,gan hulle wil keiser.

Sy het ook gese wat ek kan drink net vir ekstra "support" v my liggaam etc.

Daarna is ons dr toe en hy was heel gelukkig dat ons die midwife by die ander hospital gebruik en dan hy daar was wees indien noodgeval. Hy het ook weer interne ondersoek gedoen en als was fine en my serviks ook nog mooi lank. So kon niks sien daar wat snaaks was nie. Die bloeding nog nie heeltemal weg van Maandag af nie,mar is darem bietjie ligter.

Welkom Twinkle en Lagogies!! :woohoo:

Genoeg van my,julle moet n lekker dag he.

xx

Twin angel baby girls born and went to heaven

File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account