heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 11 months ago #252738 by NellKea
Hi almal! Dis lekker om al die name raak te lees van die TTC groepie af. Julle babatjies is pragtig!

Ek gaan maar hier ook saam praat! Hehe

My due date is 7 April. So is nou net so oor die 18weke.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252737 by Bytjie
More julle,

Momzee, jy het 'n pragtige, skattige poppie.

Bly om darem 'n paar nuwe gesiggies hier te sien. Voorspoed met jul swangerskappe dames. Nege maande klink lank, maar glo my: die tyd vlieg verskriklik om.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252685 by momzee
Hallo almal!!

Was soooo lanklaas op die blad dat ek nou omtrent ver moes teruggaan om alles op te vang! Baie geluk aan al die mammas met die geboorte van julle prinse en prinsesse! En die wat swanger is - bitter baie geluk en geniet elke oomblik!

AFM- my poplap is al twee maande oud en gaan vandag vir haar 10 weke inentings! Sy is te dierbaar en stroopsoet! Sy slaap ook al basies deur en ons is regtig geseend met 'n vriendelike en skattige baba.

Baie sterkte vir almal - met die babsies en die swangerskappe!!

[link=http://lilypie.com] [/link]
[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252683 by Gogga
Hallo julle amper mammas. Hoe gaan dit? Hoe voel julle? Ek is maar vandag eers 6 weke. My eerste sonar afspraak is 21 Nov.
Lekker daggie.

Me 33
DH 31

Got married on 3Nov 2012

BFP 11 Des 2012
Miscarriage 22 Jan 2012(Blighted ovum)

BFP 14 April 2013
EDD 20 December 2013
Birth of Alexander 11/12/2013
4.11 kg

BFP 24 Oct 2014
Beta#1 1053 (24/10)
Beta#2 4682 (27/10)
Due Date 20 June 2015

File Attachment:

Notes:
File Attachment:


File Attachment:


docs.google.com/spreadsheets/d/1DaygNR_S...9JIqf-oF2R0sK1I0LAlf

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252647 by StellaK
goeie more dames,

bytjie, daie mannetjie is te pragtig vir woorde.
dit kan dalk wees oor die fotos te groot is. al hoe ek kan fotos oplaai as ek dit eers resize. en ek kan nooit meer as 4 fotos op 'n slag opkry nie.

Tanya, sy is pragtig. hulle word heeltemal te vinnig groot.
so bly vir jou dat sy goed slaap

hoop julle almal het 'n baie lekker week
:heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252611 by Bytjie
Tanya sy's te oulik. En kyk hoe kou sy daai biltong, 'n kind so reg na my hart.

Julle ek weet nie wat fout is met die verdompde laptop nie. Het 'n hele paar fotos opgehad maar die ding het net die een gelaai. Ek gaan nou weer probeer en dan dink ek die ding moet drom toe :swear:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252606 by TanyaS
Baie geluk Lalie, sy is te pragtig

Mommyme, sterkte en byt vas, alles sal goed verloop rus mar net baie en vat dit kalm. Ek het ook bietjie gebloei op 8 weke mar hulle kon dit gelukkig stop. Ek het 2 keer in vrooe kraam gegaan, een keer op 32 weke en toe weer op 34 weke, my bloedruk was baie hoog, so ek was vir so 2 nagte op n slag in die hospitaal. Ons moes op 37 weke haar uit haal met n keiser want sy het nie gedraai nie en my bloeddruk was weer oor n 100.Mar alles het goed verloop op die einde

Stella ek kan nie glo ons babas is al so groot nie, die tyd gan veels te vinnig verby. Ewa sit so hier en daar vir n paar sekondes mar sy is bietjie lui. Sy het gister vir die eerste keer van haar ruggie tot op haar magie gerol. Ons is darem gelukkig met die slap storie, ek gee vir haar 9 uur n bottle en dan slap sy deur tot so 4.30 in die oggend

Te oulik Bytjie! Baie geluk

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account