heart gesels saam op die pad na geboorte

11 years 11 months ago #252529 by Lalie12
Hi Girls!
Lang post === verskoon!

WOW - Ek moes nou sover terug gaan om alles op te vang! Ek is sooo HAPPY vir julle amal! En baie geluk aan die nuwes!!!! Zettie ek is so bly vir jou! Jyt my nog destyds op die regte forum gekry! En vandag lees ek oor jou +!!!! Twinkle, Lagoggies & Zettie mag julle swangerskappe pragtig verloop en pas julle self nou mooi op! :heart:
Mommyme, hoe gaan dit nou is jou bloeding al minder en wat se die Dr?

Dellie dis stunning fotos! Ek moet nog my poplap sn laat neem!!

Bytjie! Borsvoeding is die beste! - Espiride se generies is - Eglynol! Ek was ook op dit, en dit doen wonders vir die gemoed ook!!!

Ek kan nie glo Vrydag is my poplap al 1 maand oud nie! Julle maar die tyd vlieg! Sy is perfek in alle opsigte, sy was bitterklein gewees met geboorte 2.3kg het nou al mooi opgetel en weeg al oor die 2.7kg. Die naelstring was blykbaar die problem dit was baie kort gewees, en dit is hoekom sy nooit gedraai het nie. Sy hou my lekker besig in die oggend ure, maar dit is alles die moeite werd!

Baie Baie sterkte aan elk een van julle en die einde is amper insig!

Lalie xx


Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252506 by TanyaS
Hello almal,

Ek was nogal lanklaas op lol, dis mar dol besig die kant

Baie geluk an almal wie se babatjies nou hier is :)

Dellie, sy is pragtig!

Ewa is al 6 maande oor n week, kan nie glo die tyd vlieg so vinnig nie

Baie geluk lagogies! So bly vir julle :)

Sal weer bietjie later kom inloer hier by julle

Sterkte an al die wat nog wag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252481 by Bytjie
TWINKLE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!Baie geluk vriendin. Sommer so in die stilte kom verras jy ons met 'n BFP. Julle maak dat ek ook nou sommer op 'n stokkie wil pieps :silly:

Dellie, ek het mos 'n paar lekker mina moe kanne so hy moet maar hang aan hierdie kanne jong solank as wat hy kan. Die borsvoeding konsultant het gese dat my melk bietjie min is toe skryf my dr Espiride (ken enige van julle dit?) voor en my melk is baie meer.

Lagogies, hoe ver is jy nou en wanneer is jou eerste afspraak?

Zettie, en jou afspraak?

Mommyme, hoop nie die bloeding raak erger nie en dat sussie nog sommer lank binne sal bly.

Mooi bly julle.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252480 by Twinkle
Hello julle amper mammas...

En so kom sluit ek ook hier aan ... het gister my BFP gekry sal later gaan vir Bloedtoetse

Nooit gedink dat ek hierdie blad sal haal in 2014 nie.....

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252457 by MommyMe
More Dellie en al die ander dames.

Dellie dis rerig baie stunning fotos. ek soek na iemand wat so kan neem.
Ons gaan Saterdag vir die 4D. Sien vreeslik uit, ons gan more ook vir ons 27 weke scan, gaan dan met die dr gesels oor opsies v geboorte, dink dis nog vroeg,maar ons wil hospitale skuif (ons dr is in Stellenbosch en ons wil graag Somerset Wes toe skuif. So ons gaan ook voor die scan die "midwife" sien,want ek wil graag normaal met Hypnobirthing probeer en ons dr sal nie uitkom Swes toe indien dit nie vir keiser is nie. So baie goedjies om uit te sorter,maar dis als baie exciting.

Bytjie sien uit na die fototjies, bly dit gaan goed. :heart:

Ek het toe ook nou weer na 2 weke van geen bloeding,vanoggend ligte bloeding gehad. Ek probeer nie veel komkommer daaroor nie, Dr het gese indien ek weer erg bloeding kry wil hy my opneem om te kyk waar dit vandaan kom en as dit naastenby lyk of my plasenta dalk losskeur,gan hy keiser. Maar ek probeer dit ten alle tye verhoed natuurlik want sy is dan nog so klein,so ek probeer dit maar rustig vat.

Lekker dag vir almal.

nog net 7 weke van werk oor, kannie wag nie!!!! :P :rock:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252456 by Dellie
Mommyme - nee ek is ongelukkig nie in die Kaap nie - ek woon in Centurion, Pretoria. Ek het my maternity fotos ook by hierdie fotograaf laat doen - sy is net amazing. Ek het lank gesoek na iemand wat regtig spesiale fotos neem en toe kom ek op haar af. Was jy al vir jou 4D? Ek het ook baie dae min beweging gevoel en dan "poke" ek my maag net sodat sy bietjie skop - dan voel ek bietjie meer gerus. As ek ietsie warms gedrink het of as ek water gedrink het, het sy ook beweeg. Gaan jy vir 'n keiser of normaal? Wat 'n mooi en baie spesiale naampie - Lea!!

Bytjie - so bly dit gaan goed met jou en babatjie. Kan nie wag vir die fototjies nie! Slaap jou babatjie darm goed? Borsvoed jy of gee jy blikmelk?

Wonder hoe gaan dit met Kayla en haar babatjie?

Stellatjie - hoe gaan dit met jou en Gerhard?

xx

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252455 by Lagogies
Dellie sy is pragtig! Geniet die popspeel.

Bytjie fotos fotos!!!! Geniet jou bulletjie

Ek sal binnekort kom saamgesels. Dit gaan maar dol hier. Sodra ek gescan het sal ek meer gereeld inloer

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account