file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56366 by Strik*kie
M2M bly Monstertjie se op was fine jong.

Het gou kom inloer maar dis tjoepstil hier :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56293 by Mommy2Monster
hallo julle!!!!

OK laat ek eers sê GELUK MORGS, dadda en mag sussa vir julle baie liefde en geluk bring! geniet elke oomblik!!!!

Tienks - geniet die ML!!!!! jou dae word nou vinnig minder! en hoop jou bifday ;-) is sover fabulous! geniet die dag (of dit wat oor is) en voorspoed vir die jaar wat voorlê.

....nous dit Tienks wat volgende is en dan ek .... :S tyd loop uit!!!

ek't nou nie personals gedoen nie, sal kyk of ek oor die naweek kan opvang!

anyways, jadon monster se opp was 'n sukses (wat 'n cliche), maar die keer het hy baie mooi uit narkose gekom...lyk my met tyd word dit beter! hy is alweer sy ou self...so sy ou self dat mens nie sal sê hy was vanoggend in vir 'n opp nie!

nou ja, lekker aandjie vir julle!
adios
xox

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56276 by Strik*kie
Nee man dis ok,werksoutjie het ook nou net ingekom, so sluit nou af en dan is dit huiswaarts.
Dankie hoor, shame nou moet jy alleen bly :lol:
Maar sal more weer inloer.
Lekker aand hoor

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56273 by Cornel
Strikkie,ek sal nog gesels tot jy ook groet! Anders los ek jou nou alleen!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56272 by Cornel
Ek moet ook nog 'n paar sessies in werk..weti wanneer kom maa AF 'n draai nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56270 by Strik*kie
Tata Cornellie, sal maar more loer of hier enige nuus is.

Lekker aand vir jo!!!! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56269 by Strik*kie
:blush: :blush: :blush:

:side:

Grrrr.. ek werk more.So min lus daarvoor en ek moet nog paar nagelsessie inwerk die naweek ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account