file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #56268 by Cornel
Hahahaha! Jy wil nie weet hoe nie Strikkie! Dit gaan sommer DOOD!

Ek dink as vreemde mense als lees wat ons hier skryf,sal hulle baie skaam kry of iets..........

Julle ek gaan groet! Dis amper 5 uur so julle gaan ook nou nou huistoe!
Die wat nog hier rond hang,julle moet 'n heerlike naweek he! Gesels weer maandag!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56266 by Strik*kie
Oeee ja, nee sal ook nie by die lippe smeer nie, kan nie goed wees vir vjj nie. En dit brand seker die gagga uit mens uit?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56264 by Cornel
Strikkie ek hou weer nie van skeer nie,dit jjjjeeeeuuukkk! Ek smeer net die VEET bo langs ~ nie naby die lippies (sorry tmi) nie....het al 1 keer daai fout gemaak!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56263 by Strik*kie
Tata Driekie, enjoy die nagel en T&T en gansdans en ......... :lol:

Jip Cornel, was so besig vandag nou wag ek vir al die outjies om terug te kom workshop toe.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56260 by Strik*kie
Cornel ek skeer maar sommer. Het nog nooit Veet tot sover gebruik nie, weet nie hoe gesonddit kan wees nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56259 by Cornel
Tata Driekie! Ek sal maar nog eers BAIE moed bymekaar moet skraap om dit te doen! Moet se JY IS BAIE BRAAF!

LEKKER AANDJIE VERDER!

Strikkie lyk my dis nou net ek en jy wat nog oor is?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #56257 by Strik*kie
:lol: Ek het darem al baaaaaaaaaie tips hier gevang hoor.

Driekie, ankia breek beddens en julle breek heaters WOW wil gedoen wees :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account