file November 2010 Mammas

15 years 11 months ago #124700 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
En so wag ons maar nogsteeds... :) :(

Gelukkige 1 Nov aan al die Nov mammas ;) nou kan die dinge vir ons almal begin gebeur - hopelik!

Hierdie waiting game is baie baie erg, ek is more al 2 weke by die huis en nog geen baba nie. Grrrrr

Hoop jul het n lekker daggie

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124696 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
More almal ek het nog niks interessante nuus nie...

L i hope it doesnt take another 2 weeks. Icant wait for this baby to arrive!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124689 by lagarbah
Replied by lagarbah on topic Re: November 2010 Mammas
Hi ladies! 38wks so baba will def be a nov baba:) anina- I had a 'show' with Nuriya @38wks looks like a thick blob of mucus mixed with a bit of blood. Ended up with an induction on 40wks, but had to have emergency c/s! So hopefully urs means labour is coming keep us posted! Exciting times ahead for all:)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124673 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Hi julle,

Ek het nou nou 'n afskeiding gehad wat vir my na 'n mucous plug gelyk het. Ek het eintlik geen idee hoe 'n show behoort te lyk nie, ek het nie met Stefan een gehad nie, maar volgens my ma se verduideliking is dit wat ek gesien het, heel moontlik dit.
So nou wag ons... verder het daar nog niks gebeur nie, en volgens die geleerdes kan dit nou nog 2 weke vat, so dit is dalk nie so exciting soos ek dink dit is nie.

Sal laat weet as daar nog iets gebeur.

Almal wat nog werk, geniet julle week!! Die res, lekker rus!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124663 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Ag ja en so loop ons maar :) ek gaan def n Nov babatjie he, tensy iets voor 12 gebeur wat ek sterk twyfel :)

Hoop dit gaan goed met julle almal wat al hoe nader aan die einde kom.

Die weer is vreeslik swaar in pta en dit reen baie hard

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124643 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Hi julle!

Jitte Elaine, ek wil baie kinders he, maar ek wil nie in jou skoene wees nie! Dit klink rof!! Sterkte vir die week en die Trichart uitstappie. En Steelpoort is vrek ver, watse werk doen jou man?

Gerne, ek het dit ook probeer Vrydag aand, maar daar gebeur niks. Ek dink nie dit werk nie... en so much vir ons twee wat die EPO so getrou drink, dat ons nou altwee met harde onrype servikse sal opeindig! Dit wys jou net, baba kom as baba reg is, niks wat ons doen kan dit verander nie. Niks teen enige keiser mense nie, maar die feit dat jy en Janine nou al so ver oor 40 weke is, laat my nogal wonder hoe geregverdig dit is om te se baba is op 38 weke reg vir 'n keiser? Just a thought...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #124631 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: November 2010 Mammas
Voel baie down vandag. ML ry vanmiddag Middelburg toe vir die hele week, sien hom eers weer volgende naweek, dan gaan hy volgende week weer soontoe.
Ek haat dit om alleen te wees en om elke dag alleen met al 3 meisiekinders te cope en dit terwyl ek swanger is.
Ek moet ook Dinsdag alleen Trichardt toe ry, sien glad nie uit daarna nie, maar moet dit maar doen.

Ergste van alles is, as ML terug is van die Middelburg kontrak, het hulle 'n kontrak in Steelpoort, van 15 Nov tot 15 Des, presies oor my due date.

Ek gaan vir die eerste ruk nog alleen moet cope met 'n pasgebore baba en 3 ander kinders ook.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account