file November 2010 Mammas

15 years 11 months ago #125927 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: November 2010 Mammas
Ek is terug van Trichardt af, is baie moeg, nou maak die kinders my super kwaad. Sal later kom update oor alles.

Wil net gou hoor, waar is die beste plek om laaste goedjies vir baba en my te koop?
Goed soos dummies, borsdoekies, telement druppels, maternity pads, maternity panties etc etc.

Baby Boom
Baby City
Dischem

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125924 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re: November 2010 Mammas
Charlaine N - dankie vir die feedback. praat ons van dieselfde afdrukke? ek het nie gespesifiseer nie...ek praat van daai afdrukke wat hulle maak in gips of plate dit, daai wat lyk soos koper. wat die hele handjie en die hele voetjie is...want ek weet dis ook nie goedkoop nie. maar ek dink dis oulik, sal dit baie graag wil laat doen!

ai Lelie, dis nou glad nie lekker nie. ek't nog my hele swangerskap deur gesukkel met infeksie, jeuk, brand, daai hele storie, dis glad nie lekker nie. maar my ginek het net vir my salf gegee, so ek't dit maar gebruik, die dat dit regtig gehelp het nie. nou los ek dit maar net, hoop nie dit kan enige skade doen nie!

dis so great oor Ashleigh, ek's baie bly vir haar.

dankie gerne, ek's maar klein ne? dis dan seker obvious dat ons dogtertjie klein is... hoop jou hartjie voel al bietjie beter! ;)

ag tog, nou stress ek weer van voor af oor alles...hoeveel sy weeg...hoe sy le...die aanhoudende infeksie...ai, kan die stress nie net ophou nie! :(

nou ja girls, lekker aand vir almal. wie weet, dalk word daar nog n babatjie gebore tussen vanaand en more wat ons weer chat...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125899 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Dankie voetjies vir jou mooi woorde, waardeer dit baie.

Jou magie lyk te pragtig!!!

Ek is so bly alles het so mooi uitgewerk vir Ashleigh!!! So great man. Nou moet ons haar net sien :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125886 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re: November 2010 Mammas
Dit gaan so goed as wat kan gaan voetjies, my huisdokter het my gistrand half 8 gebel en my laat weet dat ek een of ander tipe inwendige blaas infeksie het en het toe vir my 3 verskillende antibiotikas gegee.

Ashleigh het my ok nou gesms: Zaylee gebore-15:35, 3.2kg. Als 100%

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125823 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: November 2010 Mammas
Ek bedoel Unitas

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125822 by ChaNa
Replied by ChaNa on topic Re: November 2010 Mammas
Voetjies - Hulle maak outomaties van baba se handjies en voetjies afdrukke by geboorte en as hulle haar vir die 1ste keer gaan bad. So moenie worry nie. Maak net seker by pta - oos maar Untias se susters doen dit sommer in die babakamer en in die teater.

Het enige iemand verdere nuus van Asleigh?

Strongs Girl

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125816 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re: November 2010 Mammas
hi weer...anina ek dink jy gaan my kan help, of anders hoop ek enige van julle girls kan!
ek wil graag die dag van Mia se geboorte n afdruk van haar handjie en voetjie laat maak. ek weet op die expo was daar baie sulke adds en juis die 1 ou wat by Pretoria Oos dit kom doen.
maar ek kry nerens nou niks kontak detail of name of enige iets nie.
het iemand vir my sulke info of idee waar ek kan kry?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account