file November 2010 Mammas

15 years 11 months ago #125404 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Hoe exiting, die eerste Nov babatjie!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125399 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re: November 2010 Mammas
Dagsê almal.
Het sopas 'n sms van Asleigh gekry.
Sy sê: Ek is in kraam. Ek is 3cm. Sal jou op hoogte hou. Lekker dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125397 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Anina,ek worry bietjie oor R, die een suster het gese as hy teen die tyd nog nie gesak het nie is die kanse skraal dat hy gaan sak. Dalk is hy te groot of sy skouers haak vas. Ek voel nou net dat as dit so is gaan hy nie kom nie en sal induksie tien teen een ook nie werk nie, maar ek nogsteeds duim vas. Dit gaan so sleg wees as ek nou moet kyser na normaal geboorte. $

Ag ek weet nie, dit begin net nou vir my voel ek moet ophou aan myself en my behoeftes dink en vir R veilig uit kry.

Henko was gisteraand elke uur wakker en ekt gedog hy is stout toe sien ek vanoggend hy het verkoue :( shame.

Hier is die lysie

Gerne 27 Okt - Normaal
Anina 5 Nov - Normaal
Voetjies 5 Nov - Keiser
Ashleigh 9 Nov - Normaal
Skapie 10 Nov - Normaal
Rosie 24 Nov - Normaal
Lelie 29 Nov - Normaal?
Elaine 8 Des Normaal

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125395 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Anina,ek worry bietjie oor R, die een suster het gese as hy teen die tyd nog nie gesak het nie is die kanse skraal dat hy gaan sak. Dalk is hy te groot of sy skouers haak vas. Ek voel nou net dat as dit so is gaan hy nie kom nie en sal induksie tien teen een ook nie werk nie, maar ek nogsteeds duim vas. Dit gaan so sleg wees as ek nou moet kyser na normaal geboorte. $

Ag ek weet nie, dit begin net nou vir my voel ek moet ophou aan myself en my behoeftes dink en vir R veilig uit kry.

Henko was gisteraand elke uur wakker en ekt gedog hy is stout toe sien ek vanoggend hy het verkoue :( shame.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125286 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
More julle,

Ons het 'n baie unexciting aand gehad! Nie eers een BH kontraksie nie! En selfs Stefan wat besig is om kiestande te sny het deurgeslaap... So ten minste is ons mooi uitgerus vanoggend.

Ashleigh, ek hoop jy voel beter vandag. Daai hormone maak mens klaar! Ons moet maar net deurdruk, amper daar!

Ek het ons due date lysie by die werk vergeet, sal dit nou nou soek, dan kan ons bietjie kyk van wie af ons kan begin aksie verwag.

Gerne, oormore is jou dag! As dit nou nie vandag of more vanself gebeur nie. Hoekom het jy toe op 'n induksie besluit? Nie dat ek dit nie self oorweeg nie, ek soek hierdie baba in my arms.

Lekker dag almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125282 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: November 2010 Mammas
Ek kan nie glo ek is nou elke oggend al 5uur wakker nie. As ML hier is maak hy my 6uur eers wakker, nou word ek vanself al 5uur wakker.

Vandag durf ek die pad aan. Ek hoop maar die verkeer is nie te erg nie, daar is geneig om baie lorries op die pad te wees wat ek gaan ry.

Lekker dag vir julle almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125276 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Ashleigh baie sterkte met die hormone. Dit raak maar erg so aan die einde. Shame ek glo darem j man sal dit oorleef :)

Elaine jy was baie besig! Ek se vandag vir die suster ek is al 2weke met verlof en nog geen babva toe se sy, toemaar nou is jou huis in tip top shape LOL so waar want mens werk omtrent :)
Hoop daai pyne gaan gou weg

Anina, ekt nou amper gehuil toe ek daai woorde lees, dit was n lang en swaar pad maar nou wil ek ook die vrugte van my harde werk pluk! :( :)
Ek hou vir jou styf duim vas hoor

Waar is al die ander Nov mammas?

Lekker aandjie julle

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account