file November 2010 Mammas

15 years 11 months ago #126135 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Hi julle,

Elaine, ek gaan maar altyd Dischem toe, maar dis naby my huis so dis vir my die maklikste. Bly die trichardt trippie het goed afgeloop en dat alles goed gaan met baba. 4 dogtertjies, sjoe!! Is dit die laaste een?

Lagarbah, yes I think we get so used to everyone having their babies before due date that we get excited about it way to early. I'm 40 weeks on Friday and never thought I would get this far. But yes, here I am and propably going to carry beyond 40 weeks. We tend to forget that full term is anything from 38 to 42 weeks, some babies need more time...
Good luck with those BH. Let us know if it turns out to be more than that.

Lekker dag almal, hoop daar kom bietjie sports van my kant of Gerne se kant af!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126112 by lagarbah
Replied by lagarbah on topic Re: November 2010 Mammas
Hi ladies! Sorry deja its a bit too personal for facebook, whole birthing experience:) Ladies thought I couldve possibly been in early labour yesterday. Was cramping so much but Ya dunno think it possibly BHs anyway, must be patient. I think with so many babies being 'fetched' or coming early these days we 4get that its perfectly normal to have ur baba within 1st 2wks or 2wks after due date:)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #126062 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: November 2010 Mammas
Gerne, jip dis my 4de dogtertjie.
Paar redes hoekom ek vir induksie gaan. Grootste rede is omdat ML weg werk op die oomblik en so maak ons seker hy is hier vir die geboorte.
Ek was met 2 van my ander ook vir induksie en altwee was vinnig en maklik.

Ek gaan vandag bietjie rondloop en shop. Wil die laaste 2 weke maar rustig vat, so wil nou alles regkry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125988 by Moomie Admin
Hi julle

Jammer om hier in te chip. Wil gou hoor by die ma's wat nog nie gekraam het nie.

Ek het 'n tydjie terug op 'n ander forum gesien die een vrou hou almal updated met toe sy in kraam gaan. Dit is toe op die Facebook blad gepost en soos julle kan dink was dit sooooo interessant. Ek het heeltyd gaan kyk of sy nou haar baba gehad het, hoe ver sy ontsluit was etc. etc. Elk geval, ek wil nou skaamteloos dit op ons Facebook blad ook doen. :-)

Ek wil net weet of een van julle (maak nie saak hoe baie nie, hoe meer "live" birth stories, hoe beter) bereid sal wees om my updated te hou dat ek dit op die Facebook blad en hier op die forum kan post? As jy 'n keiser kry, ook.

Baie mense wil weet hoe dit werk, wat gebeur. As ek dalk net elke uur of twee 'n sms kan kry wat se jy word nou geprep vir dit, drip word nou opgesit, pyne is nou so erg, epiduraal word nou ingesit etc etc.

Die van julle wat bereid is, kan my inbox of my mail by moomieforum@gmail.com of my sms by
Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.
.

Sterkte met al die mammas wat wag vir hulle babas en geniet die kleintjies wat reeds hier is!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125968 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Elaine bly dit gaan goed met baba. Hoekom gaan jul indoseer? Is die nou jou 4de dogtertjie?
Ek dink dischem se pryse is baie goed maar baby boom en city sal dalk ouliker goedjies he omdat hulle spesialiseer in baba goed. Dalk moet j maar kyk wat kry j by een en dan na n ander gaan.

Voetjies ja jy dra mooi klein! Petite! Hoekom stress j oor haar gewig? Ek voel kleiner babas is lekkerder want hulle is babatjies :) hierdie groot knapies is klaar groot as hul gebore word LOL
Ja ek voel beter, gaan nogsteeds my dr mooi vra of ons induksie kan try - sal maar sien.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125961 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: November 2010 Mammas
Ek was vandag by my ginekoloog in Trichardt. Ek is soooo bly ek het weer na hom toe gegaan. Hy het 2 van my swangerskappe en geboortes hanteer. Ek is mal oor hom, hy is so rustige mens.

Babatjie doen goed, koppie is onder, maar nog los. My serviks is sag, maar nog mooi toe, nog nie ontsluit nie.

Ek is geboek vir 'n induksie vir die 25ste November, ek gaan dan 38 weke en 1 dag wees.
Nou het ek darem 'n datum waarop ek kan werk en ML kan dan so 2 dae afvat.

Sy weeg nou so 2,4kg, dr se sy sal in die omgewing van 3kg weeg.

Verder is ek net vrek moeg vanaand van die ry. Gelukkig hoef ek nou eers weer oor 3 weke soontoe te gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #125932 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Hi julle, ek was gou by die hospitaal want C beweeg nie eintlik vandag nie. Toe kom sien die dokter my ook. Hy se my serviks is so 1cm ontsluit en darem nou redelik ryp. So hopelik gebeur daar iets binne die volgende paar dae.

Geluk Ashleigh!!!

Sal more almal se chats antwoord, dis n mission van my selfoon af.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account