file November 2010 Mammas

15 years 11 months ago #122688 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re: November 2010 Mammas
Dankie Skapie.

Skapie ek het die selfde ding gister aand vir my man gese, ek wil haar nou net ontmoet. Ek kan nie meer wag om te sien hoe sy lyk nie.

Aan gesien ek nie kan ry nie, wil ek vandag 'n paar goed in die huis doen. Ek het nou klaar my kantoor af gestof.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122673 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
AG wow Ashleigh.........dit is so 'n regte enchanted feetjie kamer.

ek lag nou lekker...ek kon nooit verstaan dat almal hier van 37 weke alle tricks in die boek probeer net sodat baba kan kom nie...dit is amper hoe ek voel. nie dat ek ongemaklik is nie, ek wil haar nou net ontmoet. Ek het self nog 'n paar goedjies om te doen. maar ek gaan die naweek lekker uitrus, en maandag alles tackle wat nog nodig is.

Ash, ek het laas week so gesit en huil, maar toe voel ek darem beter.

Het saterdag my laaste babyshower aan vir die jaar. gelukkig 'n lekker breakfast babyshower, so dan kan ek weer my slapie gaan vang.

Julle ek is moeg en lam...ek wil net lê. ek het nie 'n saak hoe deurmekaar my huis is op die stadium nie....maar hopelik verander dit woensdag....want dit is apparantly wanneer nesting full force inskop...soos ek nou voel, twyfel ek.

Jissie anina, jy is kunstig!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122659 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re: November 2010 Mammas
Zaylee's Crib

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122656 by Ashleigh

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #122609 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re: November 2010 Mammas
Dankie Rosie.

Ek probeer nog fotos opsit maar het net dit sover reg gekry om 1 op te sit. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122599 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re: November 2010 Mammas
Anina en Ashleigh die kamers lyk pragtig. Ashleigh nog net 14 daggies vir jou. Ek het na more nog 4 weke oor. Wens ek was al by die huis.
My sussie het vir my die oulikste vissie stickers gestuur wat mens in die badkamer kan opsit gaan dit die naweek opsit dan sal ek vir julle foto opsit.
Julle moet 'n lekker daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago - 15 years 11 months ago #122595 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re: November 2010 Mammas
Zaylee's se kamer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account