file November 2010 Mammas

15 years 11 months ago #122590 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re: November 2010 Mammas
Zaylee's se kamer.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122561 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re: November 2010 Mammas
More almal

'n mens kan sien ek het net 1 ding op die brien. En dit is die baba. Ek sien vanoggend op my facebook dat volgende week maandag is my huiweliks herdenking. Ek het heeltemal vergeet daarvan. As dit nie vir FB so ek seker glad nie onthou nie.

Ek weet wat gaan met my aan nie. Ek huil oor niks vanaf gister aand. Hierdie hormone is erg.

Nog 'n ding wat my onder kry is dat ek sonder 'n kar sit. Daar is soveel goed wat ek wil doen nou kan ek nie ry nie.

Anina - die muur lyk baie mooi.

Ek het net 'n paar sweets in gepak. Ek dink ek sal maar nog goed gaan kry om saam te vat.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122521 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
More meisies, hoe gaan dit vandag met julle? Hoop almal voel nog goed en gesond.

Anina, het j daai foto van j foon af gelaai? Ek het al probeer met my bberry maar dit wil nie werk nie ???

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122435 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Gerne, geniet die stappie! Hopelik help dit.

Hier is my kiddies se kamer muur. Ek het dit nou nou klaar geverf. Die foto is met my nuwe selfoon geneem, so verskoon die kwaliteit, ek weet nog nie lekker hoe die ding werk nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122404 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Hi girls

Voetjies ek sou ook kwaad gewees het, jy weet die dr"s dink ook hulle kan net maak wat hul wil. Julle het mos nou al lankal reggemaak vir die dag. Ek is bly jy het opgestaan en nie net dadelik ja gese nie.
Sover is jou datum die vasste van ons almal ne!

Skapie, jy gaan energie kry net sodra jy by die huis en veronderstel is om te rus :). Ja soos anina se moet maar nie te veel in alles insien nie. Ek het twee weke terug die hele huis se mure binne gewas toe dog ek hy is oppad, wel ekt vandag alweer die mure gewas :) LOL.

Dankie vir al die tips oor die kossies, ekt alweer nie daaraan gedink nie. En ek eet reeds so baie. Gaan more groceries koop so ek sal paar hospitaal goedjies bykoop. Die lekkerste biskuit vir my - naas my ma se karingmelk beskuit - is Cape Cookies se bruin beskuit :)

Ek wag net vir henko om wakker te word dan gaan ek bietjie met hom stap.

Lekker aand almal

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122240 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Skapie, hulle bring tee tyd vir jou 'n broodjie en tee. Ek is allergies vir brood, so ek moet iets saamvat. Het laas geleer! Ek was vrek honger van die borsvoed en hulle voer jou mos vroeg in die aand, dan is mens na besoektyd weer rasend honger. So ek vat lekker proviant saam. Sal sien of ek kans sien vir koekies bak ook...

Hulle gee deur die dag ook net vir jou water. So vat koeldrank saam as jy nie van water hou nie. Johan het streng orders om elke dag 4 bottels van daai nuwe vitamin water te bring. Hy het laas vir my jungle juice gebring, maar dit was baie moeite, die keer het hy self ook 'n baba om op te pas so ek spaar hom eerder die koeldrank aanmaak...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 11 months ago #122235 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Nee wat Skapie, hou maar op wonder. Ek wonder al vir 'n week lank (of langer) en niks gebeur nie. Dis uitputtend om heeltyd te wonder, eintlik uitmergelend. Ek dink dis beter om net eerder te dink, dis niks en dat sy eers op haar due date of daarna sal kom. Dan word mens dalk nie so gatvol nie! Sterkte!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account