more!
Rosie - sterkte met die bloeddruk!
Gerne - geniet die energie, wens ek kan ook bietjie daarvan he! bly die tassies is gepak. so is jy dan reg om te wag tot dan as jy dink Ruben kom later eers?
Anina - ek't beter gelsaap dankie, want ek't n panado gedrink, en funny enough het die my "uit gesit" en ek't n paar ure se vas slaap ingekry! die panado het net beslis nie vir die pyn gehelp nie, want vandag is dit 10 maal erger veral nou weer agter in my rug.

ek begin wonder of dit nie maar "inflimasie" in die ribbes is nie? dalk so iets?
Skapie - hoekom dink jy die 11de? of is dit maar net n datum wat by jou opgekom het en stick?
Ashleigh - bly dit gaan goed, klink of jy beslis reg is vir die groot koms! ag lekker, kan dink jy sien uit na die foto's sien! ek gaan myne reel vir volgende week of die week daarna by n vriendin se suster wat dit doen, sien nogals uit. hoop net ek voel die dag lekker en kan pose vir mooi foto's!
ek kan nie meer regop voor my rekenaar sit nie, so gaan maar my werkies afhandel en huis waarts keer om te gaan le.
darem is dit nog net hierdie week vir my, dan is ek by die huis en kan gaan le wanneer ookal dit nodig voel!
o, waarin pak julle alles vir hospitaal? pak julle aparte tasssies vir julle en vir baba? pak julle in daai "klein" naweek tassies of sak of wat? ek kan nie eers besluit waarIN om alles te pak nie, wat nog te se van WAT om te pak!