file November 2010 Mammas

16 years 6 days ago #115207 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re: November 2010 Mammas
Hi almal.

Gerne, ek is bly als gaan goed. En ek stem saam, dit is glad nie lekker as hulle n internal moet doen nie.

Ek het gister aand n pyn gekry wat 17min gevat het om weg te gaan. Die pyn was in my rug en om my maag. Ek weet nie hoe om dit te beskryf nie. Dit het gevoel asof al my spiere stuif trek.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 6 days ago #115162 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Hi julle

okay so alles is nog 100, Ruben weeg nou 3,4 en het blykbaar 'n baie groot kop :) Volgens sy kop is ek nou 39 weke 6 dae :blink:

Op 37 weke doen hul eintlik nie 'n intern nie maar het die dokter vir my gekyk om te sien oor die waterlek. dit was so ongemaklik, hy het daai silver oopmaak tool ding gebruik en 'n lig en toe moes ek hoes sodat hy kan kyk of die water drup :ohmy: . gelukkig het dit nie. toe voel hy of ek al ontsluit het en dit was eina. toe vee hy my af :( :( :( Nee hel ek hou nie van sulke goed nie, ek vee daar af en dan kyk ek nie eers daar nie so nee, los my uit :P

Ek gaan weer op 22 Okt, dan 38 en half weke so sal def weer intern dan kry - dit is blykbaar van 38 weke af.

My cervix is nog hard en glad nie reg vir kraam nie, so nou wag ek maar!!!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114976 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
nee dis nie 'n pap smeer, net om die cervix te check.

Ag ek wil ook my tone laat doen maar my man werk elke sat sodat hy bietjie af kan wees as baba kom so ek kry nie tyd om weg te glip nie. Sat is die enigste dae wat ek kan gaan, en henko kan nie saam nie.

Ek werk nog tot die 19de toe. Dan is ek 38 en half weke. ek was lekker laf om die keer so laat te werk, gedink dit gaan maklik wees maar dit is glad nie. ek het vreeslik seer.

ook gedink om vroeer af te vra soos dalk 4uur maar my baas is so bietjie erg oor sy 'ure'. so ek los dit maar eerder.

lekker aand, sal kom vertel hoe dit gegaan het vanaand.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114890 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
he ehGerne...'n grouerige Gynae...lekker. dit is snaaks hoe die gynaes verskil. ag, dan moet ek myself seker maar regmaak vir die 37 weke check up....is dit 'n pap smear? of net om die cerviks te check?

Ek dink sy het nog afgesak in posisie in. van vanmiddag af, het ek ekstra drukking op die spiere in my buik.

gaan nou nou gou my toontjies laat doen, dan is dit reg vir die kraambed

Rosie hoekom is jy so stil? jy is mos al op kraamverlof?

wanneer gaan julle ander girls op kraamverlof? en hoeveel weke is julle dan? ek gaan maar vra dat ek van volgende week af net tot 3pm toe werk. ek raak net te lam deur die dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114776 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Great Lelie, eks bly alles gaan so goed met baba! Claudia was maar 1.8 kg op 32 weke. Sy is nou darem 2.5 so as sy volterm binne bly behoort sy net oor 3 kg te wees.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114740 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re: November 2010 Mammas
Dagse almal.

Was vandag mos dr toe. Dokkie se alles is nog reg, kleintjie weeg nou so +/- 2 kg (op 32 weke) en die bloed vloei goed deur die naalstring.

Ja Anina die beplanning is vir 'n normale geboorte, dokkie se sal as ek weer moet gaan (37 Weke) kyk hoe groot die kaboutertjie is. Hy/sy le darm met die koppie onder.

Hoop almal het 'n lekker dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #114706 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Skapie, ek sal kom vertel.

Ek dink ook dit sal intern wees. My dok is so erg, as ek net iets noem dan grou hy daar rond, ek hou nie baie daarvan nie maar nou ja, dit moet seker gedoen word,

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account