file November 2010 Mammas

16 years 1 week ago #113383 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Gerne 27 Okt - Normaal
Anina 5 Nov - Normaal
Voetjies 5 Nov - Keiser
Skapie 10 Nov - Normaal
Rosie 24 Nov - Normaal

My tas is nog nie klaar nie, kort nog panties, shorts en 'n handoek. Maar Claudia sin is klaar.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113345 by skapie
Replied by skapie on topic Re: November 2010 Mammas
My due date is 10 November....ek glo vas sy kom die 11de....die dokter het ook laas week gesê niks voor die 5de november nie, so ek weet nie wat hy gesien het nie.

ek pak die naweek my tas, hy staan al soortvan reg. moet nog net laaste toiletries kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113326 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Hi julle!

My due date is 5 Nov. Ek sal 'n lysie maak van almal sin.

Gerne 27 Okt - Normaal
Anina 5 Nov - Normaal
Voetjies 5 Nov - Keiser
Rosie - 24 Nov - Normaal

Ek sal die ander insit soos wat hulle inkom. Dan kan ons track hou van die aksie as die tyd min raak.

Voetjies ek hoop jy het 'n beter nag gehad!

Lekker dag almal!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113314 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re: November 2010 Mammas
Hallo julle

Dokter se ek moet net my bloeddruk monitor hy se dit gebeur maar met baie vrouens terwyl hulle swanger is.
Ek maak net seker ek eet gereeld en drink baie water.

Gerne bly jy voel beter vandag dit is nie lekker om so moeg te wees nie en hierdie hitte help nie.

Ons EDD is nog steeds die 24 Nov maar moet nog my tas pak vir die hospitaal.

Lekker daggie vir julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113303 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: November 2010 Mammas
Hallo julle

Ek voel vandag weer bietjie beter, bietjie meer energie, hoop dit hou :P

Rosie, wat se die dokter toe? het hulle 'n scan gedoen? Ek het ook laas week vreeslike lae bloedruk gehad maar gelukkig het dit gou verby gegaan. maar joune is baie laag.

My EDD is mos 27 Okt, my eerste datum was 2 Nov. Ek het so feeling Ruben gaan eers in Nov kom. Dalk die 1ste, wie weet. Dan het ek 2 1ste dag babas.

Ek is so trots, my en Ruben se tassies is gepak!!! Yay. ek kon uiteindelik besluit wat ek vir hom wil inpak en sy bersies en alles is reg. !

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #113029 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re: November 2010 Mammas
Hi Skapie
Dankie sal onthou van die plat le.

Wanneer is almal se EDD?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 1 week ago #112961 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: November 2010 Mammas
Skapie jy is reg oor die bloed druk en plat le. As 'n swanger vrou op haar rug le (plat) druk die gewig van die baba 'n aar in jou rug toe en dit laat jou bloeddruk verder val, dan voel jy sommer siek en naar. Maar as jy op jou sy le (veral linkersy) is dit beter.

Julle moet begin tassies pak girls! Die einde is in sig en vroee kraam is baie real!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account