file November 2010 Mammas

16 years 2 months ago #79625 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi rosie, dis nou sleg, kan sommer hoor jy is teleurgestel. wat gaan jy nou doen?

sterkte meisie

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79577 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Sal defnitief bietjie die hospitaal bel waar hulle water geboortes doen

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79570 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie, het jy al 'n tuisgeboorte met 'n midwife oorweeg? Of oorweeg dit om deur te ry pretoria toe, dis nie so erg nie, baie mense doen dit. Mens vat sooooooo lank om te ontsluit dat dit regtig baie baie unlikely is dat baba oppad gebore word. Veral 'n eerste baba.

Het julle hospitaal daar geriewe vir water geboorte? As hulle het, sal hulle jou na 'n gyni kan verwys wat dit ondersteun. Dis die moeite werd om bietjie rond te soek vir wat mens wil he!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79565 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hi Anina
Ons dokters hier verwys ons eers na die gyni toe na 20 weke tot dan sien jy die GP. Die GP doen al jou nodige bloed toetse die scans word gedoen deur 'n vroue dokter.
Ek voel ook dat hy in die einde my gaan druk vir 'n onnodige keiser.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79551 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie, hoe aaklig!!! Hoe bedoel jy dis jou eerste gyni ondersoek? Het jy dokters verander? Daar is baie gynies wat watergeboorte ondersteun, post bietjie 'n thread op die forum om te vra of iemand jou kan verwys na 'n gyni in jou area wat watergeboorte ondersteun.

Sterkte girl!!! Watergeboorte is fine, as die gyni nie so dink nie, gaan jy tien teen een later uitvind dat hy jou gaan druk vir 'n onnodige keiser...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79538 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Voel baie vies op die oomblik was vir my eerste gynae ondersoek gewees eers boek hulle my by die verkeerde gynae toe is die gynae heeltemal teen watergeboorte reken dit is glad nie normaal om in water geboorte te gee behalwe as jy 'n walvis of dolfyn is nie
Hoop julle dag is beter

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79435 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Gerne, hulle sport winkels het bulls stuff vir babas ook. Maar daar was die mooiste new borne Sharks baby grow. En toe die sharks wen Saterdag middag toe besluit ek ek gaan dit vir Claudia koop. My niggie het vir Stefan 'n 0-3 maande Sharks vessie gekoop, want sy het gese as ek hom gedruk het, dra hy my span se klere...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account