file November 2010 Mammas

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #80809 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
22 weke maagie
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80483 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie, ek is bly jy voel beter!! Ek is seker alles sal reg uitwerk. 3 kg!! Dis NIKS!!! Jy is baie lucky.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80467 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hallo julle

Ek het met een van die susters by die hospitaal gepraat en sy het vir my 'n baie nice gyni aanbeveel sien hom die 19de Augustus. Voel sommer nou baie beter.
Ek het gister vir die eerste keer in baie lank op die skaal geklim het sover 3kg opgetel baie bly daaroor.
Julle moet 'n lekker daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79985 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie, nice om weer van jou te hoor! My sussie se dogtertjie het amper nooit geskop nie, so moenie te veel worry nie. Solank sy nog beweeg so af en toe is dit fine. Ek is ook nou net oor 24 weke, dis nogal lekker. Geniet die laaste paar weke van die 2de trimester, mens word gou moeg in die 3de!!

Rosie, as ek jy is gaan ek na die hospitaal toe en gaan praat met die staff in die maternity ward. Hulle sien elke dag die gynies en sal jou nie bullsh.t nie. Dan vra jy vir hulle wie doen watergeboortes, en wat dink hulle van hom / haar. Vra sommer oor watse gynies ondersteun NORMAAL geboorte en dan kies jy een. Sterkte, jy maak die regte besluit, moenie dat iemand jou rond shunt nie, dis jou baba, jou liggaam en jou keuse!!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79749 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Dankie julle voel sommer stukke beter na ek met julle gechat het gaan defnitief na 'n ander gyni toe.
Dit is soos jy se Anina elke babatjie word net een keer gebore.
Dankie julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79707 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
Oh my word Rosie. Ek kan nie glo jou gynae sê dit vir jou nie. Hy moet jou feelings respekteer. So ek stel voor jy soek maar vir jou 'n ander gynae. want as dit is wat jy wil hê, is dit wat jy moet kry. help tog nie om aan te poer by die ou as jy nie happy is met sy siening nie. Dink ook jy moet dan eerder in kontak kom met 'n midwife - hulle sal jou in die regte rigting kan wys. deesdae het meeste hospitale die waterbirth pool, maar gewoonlik net 1. so daar is baie goed waarna jy moet kyk.

Rebecca is vreeslik stil al vir 2 daggies, sy skop deur die dag, en aande, so dit is nie, dat ek haar nooit voel nie. en gisteraand toe ek op my maag lê, toe het sy my gou gou verduidelik dat ek haar eintlik squash. was nogals 'n seer skop. Sy is dalk net een van daai babas wat nie baie beweeg nie, tensy ek te haastig is. is more 24 weke. kan dit amper nie glo nie.

Hoop dit gaan goed met almal, jammer dat ek so skaars is, is maar aan die gang hier by die werk, en my maag groei met die spoed van lig, letterlik....dit raak nou scary, en jy jik vreeslik. maar ek smeer daai olie. het klaar my eerste rekmerkies ontdek nou die dag. maar dit is deel daarvan, so dit is oraait.

Ons het die lekkerste weer al van saterdag af. Lekker herfs weer met die sonnetjie wat so skyn. maar hier kom weer groot koue kaap toe van more af. as die son so skyn, dan was ek alles, ek love dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #79636 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie, baklei vir wat JY wil he!!! Mens is net 'n paar keer swanger, en elke kiddie het net een geboorte!!!! Maak die beste daarvan!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account