file November 2010 Mammas

16 years 2 months ago #84974 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi al die swanger vroutjies!

Hoop dit gaan goed met almal en al die babatjies.

Ek is bietjie met verlof, geniet die sleg wees vreeslik :)

Voetjies goed om van jou te hoor! Ek ken glad nie discovery nie so ja, het nie n clue waarvan julle praat nie :)

Skapie geluk met j 25 weke!

Boetie het baie opgeskuif en skop (of ek dink eerder slaan) ver bo my naeltjie. Ek geniet dit vreeslik

Geniet die res van julle week en kyk mooi na julself!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84604 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Skapie, geluk met die 25 weke!! Dis great!!

Fedhealth dek bleikbaar glad nie meer keisers nie, net nood keisers en dan ook net 100% mediese fonds rate, ipv 400% soos meeste ander fondse. Meeste dokters vra 300% of 400%. Maar hulle dek nogsteeds normale geboortes tot by 400%.

Ek is ook op 'n pakket by Medihelp waar ek meeste van die goed self betaal, maar hulle dek alles in die hospitaal ten volle. Dit kos my R1420 pm vir my, my man en Stefan saam. Maak dit die moeite werd om maar die odd bietjie in te betaal...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #84573 by skapie
Replied by skapie on topic Re:November 2010 Mammas
ek verstaan nou nie wat julle sê oor Discovery nie. Ek is op discovery se hospitaal plan. ek en my man betaal R1400 p maand, en dit sluit gap cover in (dink gap cover werk R120 p maand uit). Discovery dek 100% van die mediese rate....as jou dokter 300% charge, dit is wanneer jy moet inbetaal. My dokter charge darem mediese rates, so ek gaan niks hoef in te betaal nie.

Oor die keiser - dit is heeltemal reg, geen medies dek 'n keiser as jy hom pre-book nie. so as 'n mens pre-authorisation kry by jou medies, kry jy vir 'n natuurlike geboorte. En eers hier op 37 weke, dan bel jy hulle om te sê dit is 'n keiser, jou dokter moet dit wel motiveer, oor hoekom dit 'n keiser is. so maak net seker daarvan.

dit is hoekom ek nie van hierdie vol mediese pakette hou nie, mens se spaar loop altyd uit, en jy moet altyd inbetaal. ja, die scans is duur elke maand, maar ek betaal dit eerder uit my sak uit, as wat ek 'n klomp geld elke maand betaal.

Lekker daggie almal. is vandag 25 weke.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83785 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Dankie! Dis 'n oulike girl by wie ek dit laat neem het. Ek het haar details as iemand belangstel! Sy doen baie mooi newborn stuff ook!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83755 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
Hoop jy wen dit is regtig 'n baie mooi foto

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83754 by Voetjies
Replied by Voetjies on topic Re:November 2010 Mammas
Dan moet ek maar nou al begin spaar as ek daai keiser self moet betaal. dis sleg dat hulle dit nie betaal nie! ek sal wel nog my huiswerk baie mooi doen voor ek besluit waarheen om te skuif. maar vir discovery is ek uiters gatties!

Rosie, ek is op essent omvattend, en ek voel net ek betaal so vrek baie per maand (net-net onder R 2 000.00), en dis net ek op my medies, nie my man nie, en dan moet ek wraggies nog so baie geld inbetaal. dis baie erg. en dis elke jaar se storie. maar nou ja, ek is dankbaar dat ek medies het!

dankie vir die sterkte, ek het dit beslis nodig. maar ek't n baie maklike swangerskap nog al die pad gehad, so moes weet daar sal ietsie opduik wat dit bietjie meer "ongemaklik" maak. so die rugpyn en ribbes wat so punch vat is maar 1 van daai dinge, daar is vrouens wat baie, baie erger deurgaan as ek, so ek moet maar net op my tande kners en uithou!

lekker dag, ek gaan my beste probeer om nou meer gereeld te kom saam gesels.

ta-ta

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #83743 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie, dit het my ook 'n rukkie gevat om dit uit te figure. Lyk my jy comment net "vote" op die foto...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account