file November 2010 Mammas

16 years 2 months ago #81900 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Goeiemore mammas

Hoop dit gaan goed met almal

Dit is vrydag en ek is altyd in 'n goeie bui as dit naweek is :P

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81300 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re:November 2010 Mammas
Hi julle

Shoe Rosie, jy dra klein ne, dis so cute eintlik! Solank julle gesond is is dit al wat saak maak ne!

Anina, ek hoop jy voel gou beter, lekker rus vandag.

Ashleigh, geniet more se afspraak.

Leli, jy het ook nog nie so baie opgetel nie ne!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81211 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Hi daar,

Claudia is ook lekker besig vandag. Maar ek is inni bed met verkoue, so miskien is dit net omdat ek rustig is wat ek haar so baie voel.

Hoop dit gaan goed met almal!

Lekker dag!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81117 by Rosie
Replied by Rosie on topic Re:November 2010 Mammas
hallo julle
Is net bly daar is uiteindelik 'n maagie sy is lekker besig vandag voel haar baie beweeg.

Julle moet 'n great daggie he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #81106 by Lelie
Replied by Lelie on topic Re:November 2010 Mammas
Hello almal.

Sjoe Rosie maar jy is omtrent klein, ek is nou 21weke en dit lyk of ek n heel wartlemoen ingesluk het.

Kleintjie is baie woelig maar gaan goed. Ek het van die begin van my swangerskap tot nou toe n totaal van 7kg opgetel.

Hoop almal het n leker dag.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80968 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie, is jy seker jy is swanger? Jou magie is te oulik, maar lekker klein!! Jy is gelukkig, ek was ook so klein, maar nou ewe skielik groei die maag by die dag!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #80876 by Ashleigh
Replied by Ashleigh on topic Re:November 2010 Mammas
Rosie, jou maggie lyk te cute. :) Ek is bly jy het reg gekom met 'n ander dok.

Ek gaan more die suster van kloof se kraam saal sien. Is nie heeltemal seker waaroor gaan more nie, so sal maar hoor. Wat ek wel weet is ek kry my 4D voucher by haar.

My maggie word ook by die dag grooter. Maar ek moet se ek het gedink ek so baie grooter gewees het teen die tyd al.

Hoop dit gaan goed met almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account