Hi julle! Hierdie naweek kon nie een dag te gou aangebreek het nie! Ek en Mare het bietjie min geslaap die afgelope week. Sy no 8 tissue salts was op en ek het vergeet om te koop, toe keil die maagkrampies hom op in die nag! Toe jaag ons gister terug Klerksdorp toe om betyds by Checkers te wees. Ek het hom sommer dubbel dosisse gegee, en toe slaap ons sommer weer deur!

Is so dankbaar vir die slaap!
Sarah Skye is beautiful! Love the photos on fb! She eats good! I want to try give Mare some food in his hands this weekend to see what happens. I also want to start with some chicken in his diet this weekend.
Carmen kry vir jou Orochlor keelspuit. Dis anti-inflamatories en verdoof plaaslik! So seer keel is aaklig! Hoop jy voel vinng beter! drink jy iets vir die sinus? Wat van Sinumax of selfs Advil CS? Jy is beslis 'n puik advertensie vir Gerne se Fairy Heads! You go girl!
Anina ek kan my net indink hoe Claudia onder al wat stoel is vassit en dan dink sy sy is die katjie van die baan! Baie be-indruk met haarself oor sy so lekker mobile is!

Jule gaan ook mos weg! Veilig ry en geniet dit gate uit! Al enige teken van waterpokkies, of dink jy die kids het dit vrygespring?
Mare se dag-ouma is in die hospitaal. Sy het 'n lek-hart en is nie so lekker op die oomblik nie. Hulle gaan nou allerhande toetse en goed doen. Hoop maar sy is okay! Sy kyk so mooi na ons ou seuntjie!
Ek hoop julle gaan almal 'n heerlike en geseende paasnaweek he! Die reisigers moet veilig ry!