file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago - 15 years 5 months ago #178198 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #178188 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, as jy vir Riley en Ruben langs mekaar sit sal jy dink sy is maande ouer as hy. flip hy sukkel nogsteeds met die sit ding en val steeds om en ja, verder le hy maar nog :silly:

as hy my eerste kind was sou ek geworry het maar gelukkig was Henko daar. hy het eers op 8mnde gekruip so boetie moet maar le! LOL

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #178183 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ekke ook terug by die werk!! :( Ag darem is Maandag weer 'n vakansie dag!

Gerne, ek het ook die naweek geeet laat ek le!! Mensig mens kan darem maar net eet en eet en eet as dit holidays is! :laugh:

Bly julle is almal veilig terug by die huis!

Ek was maar siek by die huis, my sinusse was so ontsteek ek het amper migraine's gehad! Is beter vandag, maar die sinusse loop nogsteeds!

Verder nie veel nuus nie, Riley net flippen besig, sy staan teen alles op, so ek loop heeltyd agter haar aan om te check wat sy doen!

Sal weer bietjie fototjies opsit, maar julle is seker al sooo moeg vir al my foto's op Facebook :laugh:

Loer nounou weer in!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #178176 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo almal

urgh kan nie glo ons is terug by die werk nie MAAR die paar af dae was darem lekker hoor. wens mens kan dit meer doen.

die wildtuin was sooo lekker. die kids het dit vreeslik geniet en ons het 'n baie lekker kamplek gehad. gelukkig het die weer ook saam gespeel.

EN ek het die CUTESTE goed gemaak oor gister en eergister. kan nie wag om julle te wys nie (sal die naweek fotos neem). daar is 'n paar seuntjies hoedjies en dan meeste photo props vir die fotograwe maar dis so cute.

het julle almal 'n lekker paasfees gehad? ons het gevreet - ek het genoeg kos in my lyf vir die volgende jaar :woohoo: . en ek lyk alweer pregnant :unsure:

Petro, flip julle het ver gery. bly julle is veilig. ja nee kyk, teen maandag het ek gesmag na my eie huis en bed hoor, dis die lekkerste by die huis!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #178127 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
ag julle ek het so lanklaas gelees - ek gaan ie eers prbeer om al die post te lees nie

nou net terug gekom na n laaaangnaweek - and i can tell you girls one thing for sure - there is no place like home !!!!

het mos vrydag afgeryjeffreys toe - 800km !! saterdagaand troue gehad - boeta was saam - heel soet gewees - gewone tyd geslaap en toe so 9H30 wakker geword - ek is toe maar huis toe want ek kon sien boeta gaan nie verder daar slaap !! sondag gery mosseklbaai toe - 300 km. maandag gelukkig rustig by skoonma hulle gewees. gister ML se ouma se roudiens - en toe verder by die huis - en toe vanogg weer 800 km terug. Xander is nou goed gatvol vir sy karstoel - het om tye maar lekker gemoan - was skoon uit sy kas toe ons terug is by die huis en is sy eie kamer !!

ek hoop julle het n wonderlike paasfees gehad - vol vreugde en liefde ! en vir die wat nog op vakansie is - geniet dit en ry velig terug huis toe en vor die wat more werk soos ek - sterkte !! ons is darem vrydag af want ons het vandag ingewerk - so ek werk in der waarheid net een dag die week

lekker aand slaap stil

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #178052 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Jippee, more is weer vakansie dag- whoop-whoop!

Kan julle glo ons sit al sonder krag van middernag gestraand af-dit is glad nie lekker nie.

Anina,hoe is Claudia nou, het jy die probleem gevind-ek hoop maar so, dis nie leKker as hul so moeilik is nie.

Ons het more n 2 in 1 birthday...my vriendin verjaar more en haar seuntjie oormore so sy party is van 2 tot 5 en hare daarna.

Ag wat julle, lekker aand en vakansie dag more- ek het my pakkies van Elaine gekry, we'll die poskantoor slippie so ek sal dit eers Don na werk kan gaan optel.

Praat gou weer...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #177704 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Melody, Kayla is baie cute! Wag maar, sy sal nog mobile raak. Ek dink eintlik dis beter as die stadiums so bietjie verder uit mekaar is, dan het jy meer tyd om elke een te geniet. My ou dogtertjie is nie meer 'n lekker cuddle lyfie nie, sy wil net op die grond wees...

Carmen, ek hoop jy word vinnig beter sodat jy darem ook die naweek bietjie kan geniet. Hopelik het die rooiwyn jou keel so bietjie ontsmet!

Claudia is erg moeilik. Ek kan nie lekker agterkom wat is fout nie maar sy huil sommer ontroosbaar amper die heel tyd. Sy het gister middag so bietjie koors gehad maar nou voel sy nie vir my warm nie. Het toe maar nogtans vir haar so bietjie nurofen gegee en dit lyk of dit darem help vir wat ookal die pyn is, want sy is nou weer bietjie rustig. Ek het al gewonder of nou die dag se van die bed afval nie iets daarmee te doen het nie, ek is so bekommerd dat haar ruggie of iets dalk seer is. As dit so aanhou sonder 'n ander logiese verklaring sal ek haar maar na my physio toe vat. Dit kan ook wees dat die waterpokkies uiteindelik hier is. Die kans is seker nie groot nie, maar dis nog 'n moontlikheid.

Lekker naweek almal!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account