file Oktober mammies 2010

15 years 4 months ago #179002 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo almal

ons naweek was maar baie boring, my man het vrydag en saterdag tot 8uur gewerk en maandag heeldag :(

so ek het my hande vol gehad.

Melody kayla het die mooiste dimpeltjies!!!

ja ek dink almal se tande gaan nou begin pla so min slaap vir ons almal.

carmen, hoe het dit gegaan met riley in haar eie kamer?

ek gaan nou vir ruben begin speen van die nag bottel af en dan direk daarna skuif hy na henko toe. ek soek regtig nou bietjie ons "love pad" terug.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178953 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Carmen, ek het gister vir Johan gese dis Sondag moedersdag, maar ek dink nie hy het besef dat hy ietsie moet doen vir my nie. Ek dink hy het gedink ek bedoel ons moet dink aan wat ons vir ons ma's gaan doen. Hy is nie baie romanties nie, ek dink ek gaan my niggie kry om hom te bel en te herrinder dat dit Sondag moedersdag is en dat ek dit sal waardeer as hy iets organize vir MY. Op sy eie sal hy defnitief vergeet daarvan... Dit het my nooit gepla dat hy nie spesiale geleenthede onthou nie, maar ek begin nou 'n bietjie wens dat hy partykeer iets spesiaal wil doen.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178922 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Gaan goed hier, druk besig by die werk, dit is maandeinde vir my, en natuurlik kan julle dink met konsultante wat almal so lank af was, is hulle admin nie op datum nie :(

Het lekker naweek gehad, nie te veel gedoen nie, het net gister middag saam 2 vriendinne gaan "afternoon tea" doen by 'n pragtige plekkie Isabella's naby ons, te pragtig gewees!

Riley baie besig, klouter orals rond, verder nie baie nuus nie :-)

Melody, Kayla se foto van Talk to the hand is sooo oulik! :laugh: ATTITUDE :laugh:

PS, toe ek Vrydagmiddag by die huis kom toe wys E Entertainment darem die hele Royal wedding weer, so toe sit ek en kyk ook die hele ding!

Sondag is Mothers Day, ons almal is mos nou Mothers!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178894 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle, is almal weer terug by die werk?

Petro, Claudia slaap ook sleg die afgelope paar weke, so jy is nie alleen nie. Dis erg om 5 keer op te staan tussen 11 en 2...

Melody, Kayla lyk regtig baie cute!!!

Stefan slaap van Saterdag aand af in 'n bed. Dis bietjie meer van 'n challenge om hom in die bed te hou, maar dis vir my die cutste ding as hy in die oggende met blink ogies aangedraf kom na ons kamer toe.

Altwee my kiddies is bietjie snotterig. Ek hoop ek kan dit hokslaan voor dit in 'n full blown verkoue ontwikkel. Hulle is op uurlikse tissue soute vandag en ek gaan hulle vanmiddag nebulize met ACC200 ook.

Lekker dag vir almal!!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178785 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo julle !!!

wow is is pootuit vandag. Xander slaap net nie die laaste maand lekker nie !! word kort kort wakker. en nou middagslapie gevat - maar voel moeer as ooit

al die vakansie dae nou op einde - weer terug by huis - alle kuier mense weg - so more terug by werk

was lekker die paar af dae

hoop dit gaan goed met almal

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178698 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Cute baby
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #178697 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Talk to the hand
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account