file Oktober mammies 2010

15 years 4 months ago #179378 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
O ja, ekgaan Sat na my niggies se seuntjie se 3de bday party toe, wat koop mens vir 3 jarige seuntjie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179346 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ja nee my man is ook nie vreeslik romanties nie, maar hierdie keer is hy die een wat MY herinner het aan Moedersdag en gese het ons moet iets doen :laugh:

Riley eet baie goed op die oomblik, sy drink so 3 na 4 bottels in 24 uur en dan doen sy pap in die oggend, groente in die middag en vrugte laat middag/aand.

Gerne, sy doen goed in haar eie kamer, maar ons sit nogsteeds met hierdei unusual ding wat sy doen :(

Ons it haar in haar kot en dan slaap sy vas soos 'n klip, en dan erens, gewonlik hier by so 12:00-13:00 dan begin sy vreeslik huil, dan gee ek bietjie bottel, maar sy wil dit gewoonlik nie he nie. Dan gee ons dummy of sus haar net bietjie, alles terwyl sy vas slaap :huh:

Dan gaan klim ons weer in die bed en dan so 2 ure later, dieslefde storie en so gaan ons aan. Partykeer huil sy so erg, dan maak ons haar wakker, dan is sy so gelukkig en smile en alles, asof sy van niks weet nie...

Sy is aan die gang julle, trek nou haar pienk stoeltjie teen aan die tv kanbinet en dan klim sy bo op die stoeltjie.

Is ook nou mal daaroor om alles wat sy bo op iets kry, af te trek, soos die remotes.


Het Supernanny nog net een keer gekyk, sal probeer om dit bietjie meer te kyk!

Hou duim vas julle, ons huur mos nou al vir 10 jaar lank, en nou gaan ons actually miskien probeer om te koop. Maar dis %&($ duur hier in Centurion, ek weet nie eintlik hoe mens dit kan bekostig nie...maar ons sal moet een of ander tyd probeer.

Ek hoop so die bak gee ons 100% lening, aangesien ons 1st time homebuyers is, want ons kan nie anders nie, het nie 20% deposito of watookal nie :ohmy:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179291 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Simpatie Anina! Mare het vanoggend 01:40 besluit dis tyd vir die groot gesels! Hy het hierdie klipharde monoloog gehad wat net hy kon verstaan! Ek het toe maar 'n bottie gegee en toe nog so halfuur met hom gele wat gesels asof hy betaal word. En skielik is die klein klits toe doodstil en vas aan die slaap en mamma van 'n volle uur se slaap ontneem. Lekker flou boude vandag! Hoop julle nag het toe nie te sleg afgeloop nie! ;)

Melody, voorwaar 'n engeltjie met 'n mission! Dis darem lekker om 'n slag weer ou skoolvriende raak te loop! Snaaks hoe almal verander en ouer word en dan wonder mens hoe lyk jy vir hulle?! :huh:

Okay so ons groepie het blykbaar 'n gebrek aan romantiese mans. :dry: Wonder wat gaan aan?! :blink: Ek dink hulle is so tegnies en prakties ingestel dat die res nie regtig tel nie, selfs al is dit vir ons soms belangrik. Ag maar ons bly maar lief vir hulle, ne! :woohoo:

Gerne ek hou ook van Supernanny, maar nou wat ek terug is by die werk, sien ek dit nooit meer nie! Met ons ou sittertjie gaan dit nog goed! Steeds geen tekens van verkoue of selfs 'n ou loopneusie nie! :laugh: En daar by jou? Dit lyk of Fairy Heads baie goed doen! Is so bly vir jou! Ek wil nog jou advertensie en bestel-vorm daar na my hoofkantoor toe deurstuur. Is seker dit sal heelwat bestellings vir jou bring!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179283 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hi almal wat weg kruip :)

anina hoe het gisteraand toe uitgedraai? die beste is maar net om hulle heeltyd terug te vat, om te draai en loop. hulle gaan wel gatvol raak om uit te klim heeltyd.

het julle al Suppernanny gekyk? ek love haar. sy was een keer by 'n gesin waar mamma en pappa om die beurt die kind 65 keer terug moes vat - dit het 3 ure gevat, toe het hy eventually opgegee :) Shoe ne

So hoe gaan dit met al die teethers, crawlers en sitters :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179126 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ons het vir Stefan in sy bed gesit, Bybel storie gelees, gebid en toe die lig afgesit en bietjie by hom gelê. Hy het sy bottie half gedrink toe sê hy ewe selfvoldaan: Doedoe kla, en klim uit die bed uit. Nou sukkel ons al vir 'n halfuur om hom in die bed te hou... The joys!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179120 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Nog net WTF dan is dit naweek...

Hello almal, hoop julle het n great lang naweek gehad.Myne was baie lekker en baie besig.

Het Saterdag n ou skool vriendin en haar man wat nou in Australia bly by die lughawe geontmoet, hulle het n 13 maande oud seuntjie-te pragtig. Dit was lekker om bietjie op te vang.

Dankie Christa...ja sy lyk soos n engeltjie met n mision as jy na die gesiggie kyk...lol

Carmen, eks mal oor die 'talk to the hand ' foto myself...te koslik!

Kayla slaap nou al vir seker n maand nie meer deur nie, dit het begin toe sy siek geword het en het net nooit weer reg gekom nie. Sy word so 2 uur se kant wakker en dan weer 5 uur. Het haar nou begin op hoender al vir 4 aande maar dit het sover nog nie n verskil gemaak nie. Ek kruip maar vroeg in om bietjie rus in te kry.

My man is ook glad nie romanties- verskriklik hand on en vrugewig, maar het nie n onsie inisiatief nie. As ek vra kry ek as ek nie vra gaan dit nie gebeur-skimp werk ook nie...so ek weet nie wat gaan gebeur vir moedersdag nie...sal maar moet wag en sien. Ek dink hy het good intensions, weet net nie of hy dit gaan deur voer nie-meskien iets bestel deur kalahari-lol

Petru, dis darm maar n besige vakansie wat jule gehad het, eks seker jy was baie bly om terug by die huis te gewees is...

Anina ek dink jy moet maar jou niGgie kry om jou man te bel...en ek stem, dit het my ook nooit van te vore gepla, maar deesdae voel ek ook ek begin meer te wil he...meskien soos tyd verby gaan voel n mens jy moet meer van die spesiale ocasions maak.
Hoe gaan dit met die onderhoude?

Gerne, daai probs vir die babas is so oulik-te koslik.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 4 months ago #179082 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo dames

Melody Kayla is regtig pragtig! Sy lyk soos 'n engeltjie as sy daai arms so swaai! :)

Petro jy moet gedaan wees! Jy kort definitief 'n naweek van rus om te herstel na al die baie dinge en ryery! Eet Xander al? Ek het in die boek "Sinvole voeding" gelees dat proteiene in die aand hulle beter laat slaap. Dalk moet jy dit probeer. Maak vir hom bietjie lekker fyn hoendervleisies en meng dit met die groente. Ek hoop regtig sy slaap verbeter, dit maak mens gedaan as jy so min slaap! :blink:

Anina Stefan raak nou groot! Ek kan net daai gesiggie sien wat ewe trots in sy eie bed slaap! Sjoe, Claudia roer vir jou in die nag! 5 keer tussen 11 en 2! :huh: Ek hoop hulle voel gou-gou beter! Ek het net so onromantiese man! En ek soek ook so nou en dan bietjie bederf spesiaal vir MY! Ek gaan Moedersdag vir die ouma's kook. Niemand dink daaraan dat ek ook nou 'n moeder is nie... :dry: Ek moet darem ter verdediging se dat my man my sommer uit die bloute sal uit vat vir ete. "Some you win, some you loose"

Carmen sterkte vir jou maandeinde! En veral met al die uitstaande admin! Hoop nie dit sluit liasering in nie! Dis die een ding wat ek moet doen en ek haat dit! BOOOORING!!! :silly: Bly jy kon toe sommer die hele troue sien!

Gerne simpatie met die naweek alleen! Dit is maar aaklig sonder jou man! Dis darem seker nie 'n gereelde ding nie? Het mamma en die seuntjies toe lekker gebraai? Die seuns se mussies is so oulik! Henko lag te mooi! :P

Lekker dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account