- Posts: 2028
- Thank you received: 0
Please Log in or Create an account to join the conversation.
ek het gesien skye kry sommer ENIGE ding! sulke groot stukke butternut, heel baby marrows, gemmer koekies, spanspek, waartlemoen
so nadat ek gesien het hy is so oulik toe wil ek net alles in sy hand stop LOL Hy het sy gate uit geniet aan 'n vrugte stafie en dit lekker gebyt en gesuig (maar ja, dis bietjie 'n gemors spul!) 'n hele koekie op geeet!
Christa, die gemors is wat dit so lekker maak mamma!!! dit is darem die snaaks van kinders, sal verby 'n speelding loop om iewers lekkerder met iets morserigs te speel!
Al wat sleg is (dit met henko ook gesien), hulle is nou op 'n lekker eksperimenteer stadium... en nou is dit winterso die klere word vuil en nat. in die somer kan jy hulle net kaal bolyf laat sit en chauw!