file Oktober mammies 2010

15 years 5 months ago #176831 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek gaan die interview vanmiddag kanselleer, die adres wat die advertensie gese het en die regte adres van die skool is toe twee heeltemal verskillende dinge. Die skool is in Alexandrea, ek het een keer by so 'n skool gewerk, dit was 'n lewens bedrygende situasie elke dag. Ek sien nie weer kans daarvoor nie. Hulle moet maar iewers anders 'n wisk juffrou kry...

Dan het die ander plek gese hulle sal my vanmiddag laat bel of more oggend. Dis vir 'n plek wat internationale scholarships reel en uitruil studente organiseer. Maar mens moet matriek wiskunde kan gee. Weet nie lekker wat die werk behels nie, maar die salaris is vrek baie. Sal maar more hoor wat gaan vir wat.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176821 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Ons kantore is warm so kry glad nie koud nie...as ek buite gaan is dit immers n ander storie.

dankie, ja sy lyk snoesig....klein eskimo.

Sal vir jou bid Anina.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176814 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
BID vir my asb! Ek het on the spur of the moment aansoek gedoen vir twee poste, en altwee wil my vandag nog vir onderhoude sien. Ek dink ons skool is in ernstige finansiele knyp, en ek is te bang om langer hier te bly en dan net eendag nie meer 'n salaris te kry nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176808 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle!

Ag moeder, dis 'n baie cute pakkie vir Kayla!!

Ek het gister weer mt gat af gevries want ek het nie warm genoeg aangetrek nie, nou trek ek vandag warm aand en dis nie so koud nie, so nou sit ek en warm kry!! :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176806 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi almal!!

Vreeslik koud vandag ne!

Melody, Kayla lyk vreeslik cute in daai freezer suit.

Gerne, waar in Mpumalanga gaan julle kamp? Johan check weer vir weke voor rallies en het al mooi geleer hoe om sinoptiese kaarte te intrepeteer, hy se dit lyk soos sonskyn in Nelspruit behalwe Vrydag aand en Sondag middag. Lydenburg, geen reen die hele naweek.

Ons hasies by die skool het nou net babatjies gekry, dit is nogal ongelooflik om te sien hoe daar 7 ou babatjies gebore word. Die een is ongelukkig dood en daar is nog een wat nie lyk of hy dit gaan maak nie.

Hoop dit gaan goed met almal.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176790 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More

jis ek kry koud vandag - het darem middag af dan kan ek my sweetpak aantrek!

meloday, kayla is lekker snoesig aangetrek ! dis 'n pragtige pienk pakkie
jy kan maar net vir my 'n email stuur met wat jy soek dan maak ek vir jou!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 5 months ago #176693 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek sien nie uit na winter nie.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account