file Oktober mammies 2010

15 years 8 months ago #168177 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
lang dag... kan huis toe gaan oor n half uur - kan nie wag nie
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #168082 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi daar!

Melody, ek hoop regtig hulle kan jou help met 'n halfdag pos. Anders moet jy maar gaan soek vir een.

Gerne, ek hoop regtig ou Rubentjie word gou gesond. Miskien moet ons hom Reuse Ruben noem? WOW hy is regtig groot ne!! My niggie wat daai dag saam met ons gekuier het se seuntjie is ook so groot, hy weeg nou 8,6 kg (8 nov gebore) en hy was maar 3,2kg by geboorte, so sy groei kurwe is nogal hectic!! Sy was gister by die pediater en hy se die kind moet nou eers 6,5 kg weeg. So hy is 'n hele 2 kg oor sy geskatte gewig.

Lekker daggie verder, ek sal kyk of ek nou nou tyd het om weer in te loer. Natuurlik nou dat ek vandag tyd het is ons net 3 wat chat...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #167972 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
More

R het maar weer sleg geslaap gisteraand, ek gaan vanaand die humidifier aansit en karvol spuit. ek dink nie hy hou van die sit slaap nie.

Hy is gister geweeg en is nou 9,3kg en 70cm lank. jis hy moet nou stadig regtig. ek wil nie begin worry nie en ek gaan ook nie maar ja, wow my kind!

Anina, ek dink nie jy gaan 'n donkerkop dogtertjie he nie, as ek so na boetie kyk gaan sy ook baie wit wees! die fotos is pragtig. dis snaaks hoe die ouboeties like om met die kleingoed se dinge te speel he. henko kan nie ruben se rattles, stoeltjies ens uitlos nie :)

Meldoy jammer oor die werk, die regte ding sal op jou pad kom. En oor die val - jy sal dit maar moet gewoond raak girl, dit gaan nog baie gebeur! veral as hul begin loop! My een vriendin se seuntjie val permanent op sy kop. maar dit is hartseer maar sy sal okay wees :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #167969 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, dis oulike fotos....te pragtig.

shoe julle, maar ek wil regtig nie vandag by die werk wees nie,

Kayla is okay, absoluut geen teken dat iets verkeurd is en sy het reg deur geslaap van 8:30 tot 6 vanoggend.

Ek het weer met werk gaan praat, hoopvol kan hul nog iets doen, as nie het ek nog net een hoop, maar ek moet wag tot na die 25st om met die manager te praat want hys in die buiteland tot dan....aai dis darm maar moeilik

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #167864 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
En hier is my favorite. Toe Claudia uit die bad is, besluit Stefan dis nou sy beurt. Rof om so 'n groot lyf in so 'n klein badjie te prop!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #167862 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
En sussie vat 'n middag slapie onder die boom, sy was eers op die tafel, toe raak dit etenstyd en skuif ons haar in boeta se kot in.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #167861 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Melody, jammer om te hoor oor die werk. Moet jouself nie so uithaal oor die val nie!!! Jammer om jou te se, maar dit gaan nog 100de kere gebeur. Hulle breek gelukkig nie so maklik nie! En dit gebeur met ALMAL van ons!

Hier is Stefan wat sy pa se nr 13 hiking boots probeer volstaan... nog 'n bietjie groei boeta!

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account