file Oktober mammies 2010

15 years 8 months ago #169251 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, Ruben lyk te pragtig. Geluk met die sit en omrol!! Dis twee groot mylpale!! Daai stukkie biltong lyk so lekker, en ek is vrek honger, wens ek het nou 'n bietjie biltong gehad om aan te smul.

Claudia is nog ver van sit af, en sy is dalk sterk genoeg om te kruip, maar sy kry nie haar hande vorentoe beweeg nie, druk net so op met haar bene en dan val sy op haar neus... Ek dink die krag en die koordinasie het nie lekker teen dieselfde tempo ontwikkel nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #169242 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #169240 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #169238 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #169237 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Wow ek kan nie glo hoe sterk die dogtertjies is nie. R druk homself nog glad nie op nie. lui gat LOL

hy het wel mooi begin sit die naweek! en hy het omgerol WHOHOOOOO! ek was so opgewonde ek het sommer vir hom gesing en hom gekielie en toe doen hy dit weer en weer!!! maar net van op die maag tot op die rug, nog nie andersom nie.

shoe melody, jy het my sommer bly gehad. jis jy moes groot geskrik het. ek dink ek sal so klein angs aanvalletjie kry as dit nou 2 lyntjies moes wys :)

ons langnaweek was baie lekker, ek het omtrent net gesit en brei :P My swaar noem my nou 'oumatjie'.

ek het vandag 'n vergadering vir die heel dag so ek sal dalk more weer chat. toedels.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #169212 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal!

Hoop julle het almal 'n wonderlike naweek gehad.

Ek het 'n mislike maag virus. Erg erg erg maagkrampe en diaree. Dis niks lekker nie.

Petro, geluk met jou seuntjie se sit! Hulle word darem vinnig groot ne.

Chirsta, is julle al op die 6 maande merk? Een van die dae organise ons verjaarsdag partytjies!!

Melody, lyk nie of die kleingoed juis vreeslik geintereseerd was in die leeus nie ne. Stefan is nou op die stadium wat hy dieretuin begin geniet.

Hier is sommer nog 'n fototjie van Claudia wat probeer kruip.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #169180 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
more mammas

ek is by die kantoor - moet nou lekker BTW en salarisse doen en is glad nie lus nie.

klein xander dudu nou elke aand tussen my en wynand. hy wil nie alleen in sy kamer slaap nie - hy slaap soveel beter as hy by ons slaap so ons sal maar die co-sleep vir nog n rukkie doen

hoop dit gaan goed met julle almal en dat julle n lekker lang naweek gehad het en dat julle bietjie gaan gesels vandag

groete
p
x

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account