file Oktober mammies 2010

15 years 6 months ago #168668 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
hi almal

Yay dis vrydag!!!!

petro, ek gaan beslis vir die seuntjies ook maak! en dit sal baie nice wees as jy vir die ander meisies ook daarvan se.

hier is die link van die 'advertensie'. gaan kyk bietjie www.moomie.co.za/forum/12-goods-and-serv...utiful-beanies-.html

Ruben slaap ook nie meer op sy sy nie, hy hou nie daarvan nie, maar hy rol elkgeval terug op sy rug. ek moet se, hy het eintlik van baie klein af op sy rug geslaap, henko ook, ek draai net hul koppies na die kant as hul nog so klein is.

Melody, het jy al iets gekry vir die inseening? geniet die dag hoor. Dis net 'n dag voor my bday!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168571 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Slaap hy nog op sy sy? Kayla het seker n maand terug op haar rug begin slaap en dit het ook Grootliks gehelp...op haar sy het sy my ok wakker gemaak dan moes ek haar draai.

En glo my ek doen se baie dankie... Sterkte vir die mammas wat se babas nog nie deur slaap nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168566 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
nee hel ek maak hom soos in glad nie wakker ooit nie - die bogger word self wakker vir sy melk. ek sit altyd eers dummy in en draai hom op ander sy - dis nou die ander 4 - 6 kere in die nad wat hy wakker word - dan slaap hy dadelik verder - maar as hy wakker word vir bottel dan kan jy maar dummy probeer tot hy blou word - hy huil erg vri sy melkie

ek het al sy botties 180 ml gemaak in die dag - sodat ek die 2am voeding kan wegvat en hy dan dai melk in die dag inkry - maar hy drink dan nogsteeds net 150ml !!

so die bottomline is die
_ julle wie se kinders deurslaap_ gaan elke aand op julle kniee en se BAIE danki_ ons ander mammas is MOEG

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168549 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
O ja, ek het vergeet om te noem dat Kayla se inseening nou finaly die 10de April gaan wees....nou moet ek n Rokkie vind...

Shoe Petru, jys seker dan lekker moeg.....ek dink regtig waar ons is darm maar baie gelukkig..... wat gebeur as jy hom n bietjie meer melk op n slag gee? nog n ding wat die een vrou by die kliniek vir my gese het is dat as die blik voorstel jy moet 200ml gee moet jy dit so doen al drink hul net 150ml, somehow voed dit hul net beter alhoewel dit nie logies sin maak nie, is die bewyse in die daad.....worth a shot....

maak hy jou wakker vir voedings of maak jy hom wakker?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168541 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo julle

gerne - daai mussies is fantasties - wow ek haal my hoed vir jou af ? hoe lank vat dit jou om ene te maak en hoeveel gaan hulle kos ? ek wil beslis bestel vir my vriendinne - kan selfs n paar by ons oggende tee vir jou verkoop as ekke eers een in my hande het

gaan jy nie vir die boetas ook n mooi ene maak nie ? sal ene luv vir Xander

hier is xander se eet roetine sover
06:00 150 ml melk
08:00 3-4 tl pap
10:00 150 ml melk
12:00 3 - 4 tl vrugte
14:00 150ml melk
16:00 3-4 tl groente
18:00 150 ml melk

en ja dis ongelukkig nie waar dit eindig nie
11:00 150 ml melk
02:30 150 ml melk

en dan word hy ten minste nog so 4 - 6 ander kere wakker in die nag

ek dink hy sal blou moord skree as ek hom bitter tee gee - ek dink hy is regtig honger - want hy polish die hele bottel melk en pass dan uit ! sal so na 6 maande probeer om die 02:30 voeding te skip

hoop julle dag was besonders lekker

YIPEE - more is vrydag - ons gaan kindermuzik toe

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168533 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, ek is ook mal oor die hoedjies en sal ook bestel, laat maar weet.

Carmen, dis regtig oulik dat Riley so mobile is....wil haar sommer opeet en sy is nie eers myne nie.

Kayla is darm baie meer mobile as van te vore, geniet nou darm haar magie en rol ook om, maar net een kant toe - babygym sal my sekerlik wys hoe om dit uit te sorteer....lol

Anina, jou vriendin se omstandighede is hartseer, ek het juis vir my vriendin in die week gese ek is bly ek het die man wat ek het - hy is n wonderlike mens en so lief vir sy ou dogtertjie, doen enige ding wat ek van hom vra en meer.

Hoeveel keer n dag voer jul jul babas, Kayla eet n halwe purity in die middag en aand en 2 lepels pap in die oggend en dan so 700ml melk deur die verloop van die dag - sy gaan slaap gewoonlik so teen 8:30 en ek moet haar 6 uur wakker maak meeste oggende. Nie seker van vannaand nie - ek het nou vir haar vidol gegee vir die tandjies wat so pla so sy is nou uit soos n kers - sekerlik sal dit haar slaap roetine affekteur....maar shame sy het gesukkel vandag - meskien n 3de tand oppad...

Die stoeltjie is gebestel deur n baba clinic in Benoni en was R350.00

Daar hoor ek haar noe - lekker aand verder!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168508 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, dankie vir die advies!

Ag heerlikheid maar daai mussies is cute!!

Ekke sal verseker dalk 'n mussie of 2 bestel vir die komende winter vir Riley....laat weet maar....

Ok julle, moet nou oppak by die werk, dis maar dol besig hier, maar ek begin dinge nou te snap en dis darem lekker ;)

Lekker aandjie julle xxx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account