Dankie Gerne,
Carmen, Riley is te pragtig vir woorde, sys wraggies sterk vir so n ou fyntjies baba.
Petru, ek is mal oor daai kussing, hy lyk darm of hy lekker op dit speel.
Ek le op die bed en eet easter eggs- baie healthy!
Christa, die message is noggal baie om te doen, maar ek gee nie om om te deel- so here goes:
Jy moet begin by voetjies, maak sirkel bewegings van die. Hak tot by tone, dan moet jy tone oop vou- dien 3 reps van als, dan melk jy tone en druk saggies op nael, dan bo voet van tone na enkel- 3 keur, dan die enkel,vou al2 hande om enkel en draai, dan die bentjies van onder na bo en agter van bo na onder en dan ander been. Op magie moet jy sagkuns werk, jy trek n lyn af aan die baba se linker kant van bo na onder, dan n onderste bo L van regterkant oor na linkerkant en af en dan n onderstebo U van onder regs- op en dan na regs en weer af- dit help baba mey verteuring van kossies en kan ook help as hul bietjie hardlywig is- arms werk diselfde as beuntjies. Mees belangrik van als is baba se kuite, baba se stres le in kuite- begin met al2 hande in middel van kuit en melk na die buitekant- op einde van kuit met n hand weerskante trek jy die kuit stuif en hou vir 8 sekondew. Message die rugie met buide hande van onder na skouers en strek arms reguit. Dan sirkel bewegings van onder vlerkies na binne nek.oortjies ook baie belangrik- beweek vingers van binna na buite - begin bo en werk na onderkant van oor- selfs al kry jy nie kans vir volle message moet jy at least probeer die kuite en oortjies doen-
Shoe dis n mond vol- hoop maar dit help.