file Oktober mammies 2010

15 years 6 months ago #169101 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
Petru dis tog te oulik as hul so begin sit by hulself...elke stappie is spesiaal.

Kayla slaap nou al vir oor n uur, eks dit nie gewoond nie, eks dood moeg myself, moes seker maar slim gewees het en ook gaan slaap het...

Ek het vandag self bietjie wortels en butternut gekook- sal maar sien wat sy daarvan dink as sy wakker word...

Julle sal nie glo wat met my gebeur het nie, ek het mos die mirena laat insit net na ek Kayla gehad het, om te verhoed dat ek dadelik weer kon swanger raak, we'll SAT aand het ek vir my man gese ek wil n swanger skap toets vat net om my mind at ease te sit want my maandelikse stories het net nooit gekom na ek dit laat insit en we'll ek het nog n toets gehad wat in die huis rond gele het van toe ons kayla verwag het. Anyway, toe se die toets positief- ha-ha. N klein ou fein lyntjie, presies hoe dit gelyk het toe ek swanger was met kayla, ek het sommer in skok gegaan en begin bewe- needles to say ook nie veel geslaap nie. Toe ek Sondag weer toets se dit toe negatief- lol snaakste ding is, ek was amper hartseer toe ek uitvind dit is toe negatief afterall...guess I really do want another 1.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169089 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
en sommer nog ene

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169088 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
hallo julle

hoop julle het lamla n lekker naweek gehad !!! ons was heel rustug by die huis

ek het vandag my kombuis klaar geverf - dit staan al half gedoen vir die laaste 10 weke - was te lui

my seuntjie het natuurlik besluit hy slaap net to half 5 of 5 uur as ek lucky is in die oggende - dit was altyd so net na 6. hy is dan haas wakker en ek kan hom glad nie weer aan die slaap kry nie

hy het ook vandag lekker op sy eie vir die eerste keer gesit - maar hy val maar nog lekker om na n rukkie

hier is n paar fotos

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #169009 by Dragonfly
Replied by Dragonfly on topic Re: Oktober mammies 2010
As dit nie more reen nie gaan ons saam met n vriendin zoo to. Sy het n baba seuntjie en hy is vandag 7 maande...n ou laatlammetjie, haar ander 2 seuns is as 7 en 11.

Was vandag by ander vriendin, haar suntjie is gebore die dag na kayla...kayla het so ore lekker getrek,sys n boelie en dan is die ou seuntjie ook nog n regte bulletjie...
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168939 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle,

Carmen, Riley is lekker sterk ne!! Sy sit so mooi regop. Uit die oe van 'n perdry juffrou sou ek se sy het baie potensiaal vir 'n perdry lyfie. Ek is oortuig dat die klein babatjies sterker is omdat hulle nie so baie gewig het om op te lig nie.

Claudia is nog nie naby aan sit nie, maar sy staan ook mooi in die kruip posisie. Stefan het gekruip voor hy gesit het en dit lyk of sussie dieselfde patroon volg. Hier is 'n fototjie van die kruip posisie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168885 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
lekke sit ekke nou
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #168884 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Cool cat
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account