file Oktober mammies 2010

15 years 6 months ago #167219 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
inseening
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167218 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
inseening
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167212 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
inseening
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167211 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
nog van die inseening
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167209 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Ag die inseening was regtig pragtig!

Riley het soos 'n prinsessie gelyk, en die hele dag was net 'n reuse sukses! B)

My ma het baie foto's geneem, maar lyk my iets was nie reg nie, want met baie van die foto's het die flash nie reg gewerk nie :angry: so daar is baie foto's wat mens nie lekker kan sien nie :(

Maar ekke gaan probeer 'n paar vir julle post!

Melody ag sterktem, ek hoop jy het dalk goeie nuus vir ons oor die halfdag pos!

Gerne, ekke ook nog vol van die sinus, aaai dit maak my klaar, mens verstaan nie waar al die shit vassit in jou sinusholtes nie, myne word net nie minder nie....
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167077 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeiemore.

Ek het lekker uitgemis op al die chats. Gaan beter hier, ek is maar steeds vreeslik van die snot en sinus en hoop dit wil net weggaan. Ruben is baie beter, sy bors is ook sommer beter en hy is vol smiles en giggles. ag hy word nou so oulik ek wil hom net opvreet :)
Henko het skielik woensdag met 'n koors van 38,5 wakker geword, ek het my dood geskrik, kon dit nie afkry tot die aand nie. maar nou is hy ook reg!

Annalize, shoe vrou, ek het sommer 'n traan gekry toe ek jou post lees. so jammer om te hoor, ek hoop jy is okay en dat alles sal uitwerk.

Christa, mare is pragtig. ja daai bokse werk lekker, ons het altyd een by ons gehad toe H daai sit/val stadium was en moet nou weer een kry vir Ruben. maar hy val nog te veel vorentoe. Hy wil net sy tone kou die heeltyd.

R rol ook nog glad nie om nie, tol net in die rondte.

Melody, dis nice dat jy die babygym doen, dis baie oulik.

petro, Xander het omtrent 'n lekker kussing!

Carmen, hoe was die doop, het nog nie die fotos gekyk nie maar sal defenitief.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #167036 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
ek speel

[link=http://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account