file Oktober mammies 2010

15 years 6 months ago #165391 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
More julle

Sjoe, ons het 'n aansienkike beter aand gehad, haar neusie het net bietjie gepla, toe suig en snotte laat dit bars, so sy is baie beter! En het kussings onder die koppie ens. gesit en dit het baie gehelp!

Gaan nogsteeds as ek kans kry gaan kyk na nebulisers - waar gaan mens beste prys kry? Dischem? Of waar het julle gekoop?

MAAR, madam Riley het vanoggend 3 uur besluit, dis tys vir wakker word, en drink toe aan om kietsregop te sit! :laugh: So, die gevolg is ekke enmy man is nog moeer vanoggend!

Ag ek dink met my griep en sinus wat my uit die slaap hou en haar slegte nag eergisteraand, kort ek net een nag van vas slaap soos 'n klip!! :blink: Dit sal wonderlik wees!

Sondag is Riley se inseening, so 40 mense kom na my mahulle se huis na die tyd.

Ons het besluit om hamburgers te maak, so elkeen bou sy eie hamburger.

Vir poeding gaan ons cones en roomys gee, so dis alles so min skottelgoed en min prep werk, pas my vreeslik goed!!!

Nelita, ekke is nie groot op kosmaak nie, so ek ken nie enige resepte nie, maar as dit by slaai kom is ek maar vreeslik lief vir 'n ordentlike aartappelslaai, wat met mayonnaise en bietjie kondensmelk gemaak word, daar moet stukkies uie en eier inwees, anders is dit net nie reg nie! :lol:

En 'n lekker koue noedelslaai met mielies en redpepper ens, is ok lekker!

Dan het my Tannie nou die dag 'n slaai gemaak van couscous, butternut stukke, feta, sundried tomatoes, cashew nuts, caremilised onions (braai hulle in bietjie suiker)Julle dit is flippen lekker!!!!!

Ok, lekker daggie, praat later!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165355 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle? Sjoe, klink my almal is siek of het siek kinders! Dankie tog ons 3tjies is nog almal perdfris! Ek is seker ons daaglikse dosis Biostrath doen die ding! Shame hoop Elise se swangerskap is okay! Petro jy en jou assics is baie fluks! Ek hoop julle almal skud gou-gou die verkoues, sinus en griep af! Pas julself en die kleingoed op! Maré geniet dagsorg vreeslik! Hy lag wanneer ons hom af en oplaai. En ek gaan loer so elke 2de dag in, mis die ou lyfie te veel! Ag hy is ons klein patroon! Word daagliks ouliker! En sy haartjies word ook nou meer tannie Helene! Sulke goudblonde donsies! Ag en hy druk deesdae sy ou gesiggie in my nek, ek dink dis regte baba drukkies. Lekker slaap julle en drink daai doepas!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165300 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie julle, o gits frits, ekke het nie 'n nebuliser nie, sal seker ene moet gaan koop!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165292 by neln
Replied by neln on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Ai tog - lyk my almal is siek.

Stefan is net so siek met boonste lugweginfeksie - sukkel ook met die toe neus en slegte hoes. Dr het darem vir hom nou 'n allergie stropie gegee aangesien hy al van geboorte af sukkel met mukus.

Ek is opsoek na lekker slaai resepte vir Stefan se doop volgende Sondag - kan iemand my dalk help???

Sterkte vir al die siek babas en mammas.

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165280 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hoop al die ander siekes en babatjies voel gou beter. !

Petro ek het ook n baby vac. Werk nogal lekker - maar moet hom net nie in die stofsuier plug nie. Genade daai ding suig jou brein los hoor. Ek het dit een keer getry op myself en die my ore was toe vir n week LOL. Druk die deel wat in die stofsuier kom net in j mond en suig dan dit uit. Hulle huil glad nie - henko geniet dit actually nou dat ek dit doen :)

Onthou die acc200 is veilig om te gee en dit werk binne n dag!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #165136 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
xander se neus was ook vol snot en hy het ook sinus drup agter in sy keel gekry

ek het dadelik sister lillian se mucus whatever tissue salts in sy bottie gegooi. ek gebruik ook die iliadin - maar mens kan dit net vir 5 dae aaneen gebruik . en ek spuit sterimar. die drup in sy keel is weg en die snot is sy neus is maar nogsteeds elke oggend daar. ek oorweeg ook om nebulizer te koop en baby vac by baby boom

ek is glad nie lus vir werk nie

moet nog boonop gaan oefen as ek by die huis is

bye julle

lekker werk

hoop elize se babatjie is ok

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 6 months ago #164977 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, dankie vir die inligting. Ek gaan sommer vanmiddag 'n nebulizer koop! Ek kry nie meds behalwe tissue soute in my seuntjie se lyf nie. So ek dink nebulizing is dalk die antwoord, hy kan erg stry en baklei, maar dit nie uitspoeg nie...

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account