file Oktober mammies 2010

15 years 8 months ago #157084 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Xander Pander

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #157063 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle ons ry more Klein Kariba toe vir die week. Sein is swak daar, so ek praat vlg naweek weer met julle. Lekker week vir almal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #156974 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
o ja christa, ons het aircon in ons kamer. ek gaan dit vreeslik mis as ons na die nuwe huis gaan.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #156973 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
wow carmen, 9 kg! ek is so jaloers, wens ek kan dit ook doen.

die uitstoot van die kos. dit is n natuurlike reflex wat babas het. wanneer iets vreemds in hul mond kom stoot hulle dit uit. dis hoekom n mens begin met 1 of 2 happies kos, dis meer vir die gewoonte van eet as om hulle maag vol te kry. daardie reflex verdwyn later en dan eet hulle lekker, soos Claudia, dan skree hullle as jy nie gou genoeg met die happie kom nie.

Ek het ook al gehoor van die dummie, dis n goeie plan.

Stefan klink soos Xander, van sy 3-6 maande pakkies is al te klein. maar ek het niks 6-12 somer goed nie. net winter.... so ek moet OF gaan shop OF die winter moet nou gou kom.

Christa, Mare is n bulletjie. hy is so ougat met die kaalkop!

Anina, ek weet nie of ek net elke keer claudia se fotos mis nie, maar ek dink nie ek het al n foto van haar gesien nou dat sy bietjie ouer is nie.

ek laai ook so min fotos van stefan op. sal die naweek weer n slag die kamera skoon maak.

nou toe julle. lekker naweek. laat ek eers die kinders gaan bad.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #156962 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle! Sjoe Helene, dis warm vir so laat! Hoe slaap julle??? Baie dankie vir al die raad met die kossies! Ek wil ook met groente en vrugte begin. Carmen Riley is pragtig! So fyn ou poppie! Die pampoenbekkie is dierbaar! Anina dankie vir die dummy raad! Ek moet dit onthou! Claudia is lekker honger, ne! Petro Maré hou ook nie van die drastoeltjie nie en is in elk geval te groot daarvoor. Ek het sy groot karstoel in die bakkie gesit en hy is mal daaroor! Klein agie kan nou buite sien wanneer ons ry! Hy drink ook van gister af heelwat minder. Sy tande pla erg! Die Vidol poeiers help darem. Lekker naweek almal! PS Ons was Mbndag eers Jhb toe en vandaar Brits toe om huistoe. Hier is Maré al moeg vir die gery! Was totaal so 650km vir die dag.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #156924 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Sy is pragtig Carmen!

My 3-6 maande kleertjies is alles klaar gewas, so ek kan dit nie omruil nie. My bediende was so oor gretig om die baba te ontmoet, sy het alles gewas voor ek kon kans kry om dit uit te soek. Toe pak sy dit mooi in ouderdomme in sakke weg, so ek weet nie eers wat in my kas is nie. Elke keer as ek 'n pakkie oopmaak is dit soos 'n lucky packet. Gelukkig het sy die ouderdomme op die sakke geskryf!

Claudia pas ook nog nie in die 3 - 6 maande goedjies nie, sy pas mooi in 0 - 3 op die oomblik. En sy is more 3 maande, so ek dink ons sal dalk nog voor die winter 'n paar 3-6 pakkies kan aantrek.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #156922 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Xander dra 3-6 maande, maar daar is van dit wat te klein is vir hom ! Hy het vandag n 6-12maande aan en dit pas perfek !!! En hy is nou eers 4maande ! Dalk gaan hy nou stadiger groei

Hy het altyd 8 botties gedrink aan die begin , toe vir lank sewe en gister net 6 - so ek hoop dit bly so! Hy het gisteraand v 6-11 geslaap, vinnig gedrink en toe tot 4:15 geslaap, vinnig wakker geword en tot 5:30 gedud - dit was n baie goeie aand vir ons !!!

Ons is oppad see toe - hy wil absoluut niks v sy karstoel weet - ek is nou maar onverantwoordelik - hy le agter op n kussing en slaap morsdood en ek sit langs hom

Ons amper by pietermaritzburg , dan nod so 130km na my ma hulle in pennington !!

Lekker dag - chat more weer

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account