Hi
Ek is bly dis naweek en ons is alleen by die huis. Lekker rustig!
Ek het n lekker blond getrek hoor

. Ek kom elke keer op dan sien ek anina se laaste post en dis soos 24uur terug gepost dan dink ek my foon is deur die weer maar in die meantime is dit maar net vrek stil LMGA!
Ruben is vandag eers beter,hy het gister maar nog baie gemoan, glo hy sal more weer homself wees.
Julle - jul ken my nou nie regtig met blonde hare nie maar ek was nog my hele lewe blond en nou bruin! Ek moet se ek like baie die bruin en wil graag nog donkerderd gaan maar se almal vir my my blonde hare het mooier gelyk

. Ek weet dis waar - ek pas baie beter in blond as bruin maar is soooo nie lus om weer terug te gaan nie. Dalk moet ek dit net nog so paar maande so los, dan word almal gewoond daaraan!
Sarah, r is not that mobile yet, he does move around on his back but just a few cm's. You must be careful with her that she doesn't roll off hey!