file Oktober mammies 2010

15 years 8 months ago #151142 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
En een met die waarste woorde op sy magie!
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #151132 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Helene probeer ñ kwart naarpilletjie, dit maak hulle kalm. Hier is Vrydag se gemisde foto vir photo friday.
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #151121 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek is pootuit! Het na 4 uur slaap vanoggend besluit om kombuiskaste uit te pak, te was en te verskuif. Lekker mal! En n6u wil my kop bars. :S Maré drink ook 2 of 3uur elke nag. En soms, soos laasnag, het hy die groot kuier wanneer sy magie vol is. Dan vat dit ñ uur voor hy slaap. En toe sukkel ek nog gisteraand om aan die slaap te raak ook. Carmen en Gerné bly dit gaan so goed met julle en die diete! Ek sal maar weer Dr Cohen doen. Het laas keer 18kg in 4 mnde verloor en ek het ook Sondae normaal ge-eet. Manlief het saam gedieet. Net meer as ek en stysel ingesluit. En ons gaan vir my ñ spesiale saal vir my fiets koop. Carmen eina vir daai spuit! Dit brand mos soos vuur. Bly Riley drink bietjie meer, maar ek dink nie jxw hoef te worry nie. Sy is gelukkig en gesond en dis al wat tel! Lekker vir Riley se nuwe maatjie in Feb! Elise mens raak die min slaap later gewoond. Vasbyt! Ek het nog nie eers Maré se loopring uitgehaal nie. Sarah Skye is so cute! I love the inchworm crawl! Helene hoe gaan dit met Mieta saam? Kom sy reg? Stefan is te oulik! Het fotos op fb gesien. Gerné die dol is treurig! Kan nie glo jy sukkel so nie! Ek sien net so op na terug gaan werk toe! Elaine ek LOVE oreo mcflurry! Hulle moet net kersiestukkies ook insit! Anina ek het nog nie die voeding thread gaan lees nie. Maar moet darem sê ek maak Maré se melk altyd met kookwater aan. Sal dit gaan lees. Sterkte met die roetine ding vir almal wat probeer! Maré redelik in vaste roetine. Veral met 4uur soggens wakker word om met pappa te speel! Petro is julle al veilig tuis? En waar is Ralmarie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #151102 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
asof die kinders se inentings nie genoeg is nie...nou moet ek ons ander kat vat vir haar inspuitings. ek dink ek moet vir haar brandy ingee, want sy klim mos nie n hel in daai mandjie nie. whish me luck.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #151040 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ai fooi tog carmen, ek kry jou nou jammer wat so honger is. dis juis hoekom ek nie kan dieet nie. as ek daai bees wil eet dn wil ek hom eet. sterkte!!

wat kla julle oor die 2 uur voedings. Stefan het nog nie een nag sy 2 uur voeding geskip nie!! meer tyd met jou kind! lol...

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #150995 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle. Jammer eks so stil is net vrek besig vandat die skool begin het. Sit nou juis by die skool en wag vir 2 oudstes, het vroeg gery dan raak 2 kleintjies in die kar aan die slaap en ek sit en eet 'n oreo Mcflurry. Behalwe vir die baie rondry moet ek nog pak ook, ons trek die naweek. My ma en tannie kom more deur om my te kom help, baie dankbaar daarvoor. Ons gaan vir Nadia die 6de Feb doop, moet vanaand gaan vir doop kursus, 3 oudste kinders gaan darem by my vriendin bly wat oorkant my bly. Nadia is vandag 2 maande, kan nie glo die tyd vlieg so.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 8 months ago #150946 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, toemaar, Riley het ook die laaste rukkie besluit om 2 uur, half 3 honger te word, dan moet ekke opstaan, en bottel gaan warm maak, gelukkig drink sy so 15 min en dan is sy klaar!

Mense ek is vandag so honger ek kan 'n bees, nee 2 opeet! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account