file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #141033 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Petro, ek wag ook! My klein klits sal seker net wag tot ek slaap en dan wakker skrik. Lekker slaap.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141031 by stella
Replied by stella on topic Re: Oktober mammies 2010
Naand se julle !!! Ek wag nou dat Xander wakker word vir sy 11uur bottie !!!

Het toe vandag laat ent !! Hy was so soet - en laaaang gil gegee met rooi gesig en toe tjoepstil gebly - dink die hospitaal het hom sterk gemaak !!

Ons het toe maar betaal vir die ente - sjo nous ek platsak

Julle hy is vandag presies agt weke : en hy weeg 4.86kg en is 57cm lank !!! Hy het dus 2.13kg al opegetel van geboorte en 8cm gegroei !!! Mamma se groot seun !! Shame hy begin nou eers regtig smile en oulike grrr geluide maak !! Dink hy was te siek die laaste ruk vir dit !! Hy toe nie rotarix gekry nie _ suster by kliniek se hy het reeds weerstand opgebou toe hy siek was - sy sal nt double check - dalk gee ons hom net een

Elise - samantha is pragtig !! Hoop dit gaan goed met julle 2 !!! Slaap sy ook al deur die nag soos lucky ralmarie en christa ???

Ok julle oukies - lekker aand

Xx

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141024 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Ek het nou net 'n melktert gemaak, hy is nou in die oond. My vriendin kom more kuier. Ek wil eintlik gaan slaap, maar moet nou wag vir die melktert, gelukkig bak hy nie lank nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141023 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek is bly om te hoor daar is darem hoop met Christie. Ons moet bietjie bymekaar kom, dink ons kinders sal nou lekker saam speel, hulle is so naby aan mekaar. Dit is nogal ironies, my kinders se niggie se kinders is ouer as hulle. :laugh:

Ek het ook 3G in is baie tevrede daarmee, het nog nooit probleme gehad nie. Hoop regtig jy kom reg Ralmarie.

Elise, bly om jou weer hier te sien. Samantha is te pragtig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141022 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Lol, christa hy bekyk hulle omtrent ne. Hy is pragtig.

Elise S is sooo cute, dit lyk of sy lekker kan lag!

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141021 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Elise, bly jy is terug!!! Samantha is te oulik!!

Ralmarie, kyk maar wat jy kan reg kry, ek is baie tevrede met my 3G.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141019 by Handjievol
Replied by Handjievol on topic Re: Oktober mammies 2010
Dankie Anina, ek gaan kyk om iemand sin te leen en kyk of ek sein kry.

Ek is mal oor katte, maar glo nie 'n kat sal nou oorleef met al die honde wat nie katte gewoond is nie.

Christa ek het ook begin kleertjies uitgooi. Dit help nie om te bere vir ingeval nie. Dis te oulik dat Mare sy hande gevind het. Andre slaap te veel daarvoor LOL. Hy druk hul net in sy mond.

Carmen sterkte met die wasgoed. Ek het my ouma se tuimeldroer uit die garage gehaal en weet nou nie hoe ek sonder hom oor die weg gekom het nie.

Gerne ag daai ou is sommer simpel. Ek sou sommer nog hoenders gaankoop het. Of geleen het vireen aand. En hoop almal is haantjies enkraai hom vroeg wakker.

Elise hi voel of ek aangename kennis moet se. Ek was ook so lank nie op nie.

Anina ek het eerlik nog nie aan kersgeskenke gedink nie. Sal moet begin, die tyd stap aan.

Petro hoop jy het 'n rustige nag.

Elaine, Rachelle vang net so stoutighede aan. Lyk darem of sy nou bedaar, so daars hoop.
Lekker slaap almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account