file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #141288 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
As dit die 12de gaan wees, wat is die moontlikheid dat dit die oggend kan wees? Die skole begin die 12de en ek moet die kinders weer gaan haal 1uur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141281 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Okay, dan skuif ons die kuier na die 12de Jan. Tensy dit vir iemand nie gaan werk nie? Ek dink Janine het ook genoem dat hulle dalk die 5de op vakansie is. So stem julle vir die 12de? Bly dit gaan goed met almal! Gerne en Janine die kleingoed groei mooi ne! Elise goed dat jy terug is! Ralmarie ek hoop jou internet hou! Gesels more weer. Lekker slaap!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141273 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Aggenee julle, nou kan Anina nie gaan nie en ek dink Gerne is ook op vakansie die 5 de....kyk ons is almal nog op kraamverlof in Jan, ons kan dit altyd skuif na die volgende week, dan kan almal hopelik gaan...net 'n idee, laat weet wat julle dink!!!! Maar ek is game vir waneerookal!

Die bediende het gebel en gese sy gaan more kom...

Janine, ek is bly ou Ilse'tjie groei so mooi....hehe ek kan net imagine hoe daai doek gelyk het :blink: Riley het al een keer so gepoef dit het voor bo uitgekom :blush:

Anina, dankie, ek sal bietjie na die website gaan loer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141265 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag nee, dis nou jammer Anina. Ons sal maar nog 'n kuier moet reel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141256 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Julle ek besef nou net my man het hierdie vakansietjie van ons gereel vir die week van ons kuier!! Dis nou regtig jammer ek het baie uitgesien daarna om julle almal te ontmoet.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141222 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
Ralmarie, ek kan nie glo jou pa laat dit toe nie, hy is regtig te sag teenoor hulle. Hulle weet ook jou pa gaan terwille van die kinders vir hulle sorg. Solank hy dit toe laat gaan Johan nie moeite doen nie. En dis waar wat jy se, hy wil net die werk doen wat hy wil, maar hy moet besef dat hy 2 kinders en 'n vrou het waarvoor hy moet sorg. Ek kan verstaan dat jy nie gelukkig voel daaroor nie.
Niemand in die familie weet dit nie, anders sou ons al lankal by ouma gehoor het.

Ek en my vriendin het baie lekker gekuier vandag. Ek wens ons kon meer gereeld kuier, net jammer dat ons nie naby mekaar bly nie.

Ek het gedog my man kom vanaand al huis toe, nou kom hy eers more huis toe. :(

Ralmarie, ek hoop vir jou part dat die internet die hele vakansie nou beter gaan wees, sal lekker wees om jou weer hier te he.

Ek wens ek het iemand gehad om die 5de na my kinders te kyk, dit is soos jy se, sal goedkoper wees. :laugh: Seker maar mens se lot as mens baie kinders het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #141210 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
R doen baie goed, dr is baie happy. Nou 5,9kg en 60cm. Dr se R is nie oorgewig nie - hy is mooi op sy lyntjie, dis maar omdat hy groter met geboorte was, maar hy sal so na 6mnde bietjie stil staan.

Julle n vreeslike ding het gebeur... Ek het gewig opgetel :( :( WTF!!! Vandat ek opgehou bv het het ek mos soos n vark gevreet. Ek is sommer hartseer. Ekt vir my pomelos gekoop, ek glo baie aan dit en gaan nou NET pomelos eet LOL

Ek sit lekker by die salon, kannie wag om die eind resultatta te sien nie :)

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account