Hi
Carmen, die klere hang nou al 2dae op die draad, gaan dit maar vanmiddag wishy washy toe vat dat hul dit kan droog.
Dit gaan goed hier by ons, R was moeilik gisternag, weet regtig nie wat fout was nie maar hy kon net nie tot ruste kom nie. Hy is vandag beter, le hier met uitgestrekte arms en smile vir my. Ek wil bietjie slaap want Regina is nie vandag hier nie en Henko slaap so dis my enigste kans.
R drink nou weer baie, dink dis weer n groei spurt wat hy stop nie

. En hy word lekker groot en vet!
Ralmarie, lekker om van jou te hoor! Sit weer bietjie n foto op van boeta toe!
Petro X is pragtig, love sy baie hare
Julle, wetie of ek julle vertel het nie maar ons bure het n tenant in n tuinwoonstel en die het gemoan oor ons hoenders hom in die oggend wakker skree. Ons het toe die hoendehok in die garage gesit en toe hoor mens hul skaars, hulle het net in die dag uitgekom. Wel vanoggend 6uur toe stop iemand voor ons hek en toet verskriklik en skree "julle fkn raas". Ons was so geskok ons het nie eers die hek oopgemaak of niks. Die kar het anyway weggejaag weer. In die eenkant is ek erg de he'll in maar ook bang. Wat sal die poepol nou nog kan doen, nou nou gooi hy klippe of steek die huis aan die brand LOL. Sal seker nie maar steeds. Wel my man het die hoendertjies toe nou maar gelaai vanoggend om die vrede te bewaar maar ek gaan vanaand bietjie langsaan toe stap en vir hom mooi vertel, hy is kinderagtig.
Dit was H se hoendertjies wat ouma vir hom gekoop het, en nous hul weg