file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #138985 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, ek wou se jy is baie stil deesdae!! Ek hoop julle kan die probleem uitsort man :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138984 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Aaai Helene, dit moet baie frustrerend wees! Ek hoop jy kry binnekort iemand betroubaar!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138983 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi

Ek is bly om te hoor dit gaan goed met almal!

Ons nwk was lekker. Ek vat more vir R chiro toe. Wil kyk of ons nie die skreery kan weg kry nie :(, dit raak net erger en ek is besig om depro te raak oor die min slaap en heeldag en nag sus. Ek hoop dit help bietjie

Anina, so jammer om te hoor van j hondjie, shame man.

Helene, jy het omtrent bad luck met die hulpe.

Petro X is pragtig, bly hy voel beter.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138872 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
ek het nou so hartseer geraak oor anina se hond, ek sien nie eens xander se foto nie. Hy is te cute, met daai deurmekaar kuif en groot oe!!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138870 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina!!! ek huil sommer vanoggend saam met jou!! ai fooi tog, dis vreeslike bad luck en dit moet aaklig wees. Ek hoop jy voel vanoggend beter, en dat Stefan darem verstaan.

Julle ek is vanoggend ook so n soort stil kwaad. raai net vir wat? alweer n freakin bediende, sy het nie opgedaag nie. Ek het al 6 uur opgestaan om te begin kook sodat sy 8 uur kan skoon maak en ek met 2de batch kan begin. nous alles in sy moer in en deurmekaar oordat sy nie hier is nie. Vrek, ek MOET volgende jaar n meer betroubare persoon kry. Iemand voltyds en live in, sodat sy nie kan weg hol nie!!

hoop dit gaan goed met alle babas. Stefan is te pragtig, mamma kan hom opvreet!! ek is nog steeds lance-loos :( hy kom more!!!!! kannie wag nie.

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138851 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Ag Anina!! :kiss: Ek kan net imagine hoe jy voel, ek sou ook my oe uitgetjank het, maar dit was 'n ongeluk jong! Was dit nou Stompie, die Minpin? Sterkte jong, moenie te hard op jouself verder wees nie...

Genade Christa, 58 cm op 6 weke? Hehehehe, ek het regtig 'n korgat dogtertjie en jy 'n hemelbesem :laugh:

Almal was baie gister op Moomie en sover vandag! Waar is almal?? :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138753 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal! Anina ek is so jammer om van jul hondjie te hoor! Dit was ñ ongeluk! Sê net vir Stefan hy is dood, moenie te vee info gee nie, dan is dit vir hom erger. Sterkte! Ek hoop Johan voel vanoggend darem beter! Carmen jy het ñ kort dogtertjie en ek ñ vreeslike lang seuntjie! Hy was op 6wke reeds 58,5cm, dus 7cm gegroei vanaf geboorte! Hy gaan vandag vir sy 10wke ente, sal dan sien waar trek hy nou. Petro so bly jul is tuis! Xander lyk goed op die foto! Hy het mooi gegroei en gewig opgetel! Voel jou borste al beter? Geniet dit by die huis! Xander sal nou sommer vinnig beter word! Hoop julle het almal ñ heerlike dag! Vir my lê ñ woeste dag voor! Het hope goed om te doen!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account