file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #139418 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Hallo! Elise en Nelita goed om ñ slag van julle te hoor! Ag jinne Gerne, Henko moes te dierbaar gelyk het! En dat hy toe ewe stroopsoet die pak weer gaan bere! Elise hoop Samantha voel gou beter! Petro se Xander was in die hospitaal met erge blaas ontsteking. Gelukkig is hy Do of Vr ontslaan en gaan dit nou beter! En dit gaan beter! Carmen nou het jy 2 babas! Lol! Nelita Stefan is ook ñ bulletjie ne! Jy moet bietjie fotos laai dat ons kan sien hoe lyk hy! Elise geluk met jul 3 jaar! Nee Gerne ek het glad nie seer geswelde borste gehad nie. Dit het wel gelek, maar ook nie erg nie. Dis seker hoekom arme Maré totaal ondervoed gelyk het! Ek wil nog die fotos vir julle wys, maar moet dit eers van die pc op my foon laai. Anina hoe gaan dit met jou? Voel jy al beter na die 'ongeluk'? Kry maar weer ñ hondjie. Ai ek mis dit om diere te he! My man is lus om so 2 of 3 hoenders vir ons te kry. En later ñ kat, Maré kan nie sonder diere groot word nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139411 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Nelita lekker om van jou te hoor. Dit sal lekker wees om vir S te sien!

Hi Elise, ons mis jou!

Dit het goed gegaan by di chiro, sy kon sien hy het seer bo in sy ruggie en nek want hy moes ontspan toe sy hom masjeer maar hy het geskree.
Sy het hom mooi ingedruk en masjeer en my gewys hoe om sy magie, voete en nek te masjeer. Sien haar weer vrydag. En sy se hy is vreeslik aktief en styf vir sy ouderdom, sy se hy sal tien teen een vroeer sit, kruip en loop as wat H het.

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139390 by Bollie
Replied by Bollie on topic Re: Oktober mammies 2010
Nelita, bly om te hoor it gaan goed met Stefan!!

Gerne, ag moeder mamma, ek kan net dink jy kon eenvoudig nie nee se vir H nie :laugh:

My manlief se maag was vanoggend glad nie lekker nie, wel hy het vroeer huis toe gekom en moes goed kry vir sy maag, ek hoop net nie hy steek ons aan nie!!!!!! :( Ek lag wel net lekker, want julle kan seker imagine hoe dit hier gaan, hy gaan amper dood en kan niks vir homself doen nie ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139335 by neln
Replied by neln on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi Almal

Gerne - sterkte - my dogtertjie het ook so geskree agv van die onsigbare reflux en op die ou einde - shame sy was al ek dink 6mnde het ons ook chiro toe gegaan en dit het definitief gehelp alhoewel dit nie die probleem oplos nie. Ek was amper dood toe ek sien en hoor hoe my arme kind se werweltjies die een na die ander ingaan...

Stefan het op 5 weke al 5,06 geweeg en was 58cm - ek dink ek moet maar weer 'n draai by die kliniek gaan maak - hy is nou al 9 weke en ek is regtig nuuskierig om te sien hoe hy gegroei het!

Ek gaan probeer fotos laai in die week - sal maar hulp vra as ek vashaak!

Hoop dit gaan verder goed met al die mammas en babas!

Stefan Johan Nel - 06/10/10, 4.225kg, 53cm
11 weke - 6.4kg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139326 by Elise
Replied by Elise on topic Re: Oktober mammies 2010
Hi julle

Weet julle hoe mis ek julle ek wens daai ou wil nou my laptop terug bring ek is lost sonder moomie blykbaar het die ding "liquid damage" klink nes vodacom lol en net om te begin strip is dit R950

wel dit gaan goed met my en s ek sukel net alweer met die borsmelk. sy was vrydag vir haar inentings en van sondag af is sy so moeilik is weet soms nie meer wat om te doen nie gister toe andre by diew huis kom het ek in trane uit gebars van moedeloosheid toe se hy ons moet haar maar dokter toe vat net dat hy kyk maar hy kom niks vout kry nie se sy is perdvris en gesond so ek moet net uit hou dis net die inentings wat so maak. en sy het 5.5kg geweeg

wel ek het nie eers probeer lees wat ek verloor het nie so as daar iets belngriks was kan iemand my se asb?

hoop dit gaan goed met al die mammas en babas ek sal probeer om meer in te loer

o ja ek en man lief is more 3 jaar getrou jipeeeeeeeeeee ons vorder darem lol

Samantha Mikayla Vermeulen Gebore 20 Septermber 2010 09h32 3.24 kg 51cm
1 week oud: 3.4kg
4 weke oud: 4.1kg
6weke oud: 4.65kg



File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139319 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
@ Gerne - hope you're feeling better soon and not so sore.

Its such a nice day to just stay home and cuddle!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139300 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Anina, ek het alles en meer wat ek nodig het maar dit kan nie skade doen om te kyk na wat te koop is nie!

Ek het nou so gelag, ons het gister groceries gekoop toe vat henko sy stoeltjie en kom toe by die sweets by. Hy kom hier in die sitkamer aangehardloop met n hele pak fizzers en skree swietie swietie. Ekt so vir hom gelag ek kon nie nee se nie :) hy was sooo opgewonde en net te cute. En toe ek klaar vir hom gegee het gaan bere hy die pak so mooi terug in die kas sonder om te moan vir nog. My ou groot kind. Hy word 2 binne n maand, dis so sad

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account