file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #139562 by Sarah
Replied by Sarah on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, please can you explain the massage in English :) Pretty please :)

Anina - well done to your little girl! Skye nearly rolled the other day and again this morning but gets stuck half way lol!

sarahashwell.weebly.com

Professional Nanny, Qualified Teacher, Post Natal Doula and Mommy (Oct 2010)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139561 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
More! Anina moenie bekommer nie, ek sal dit iewers regkry. Moet net gaan sit en fb bestudeer. Ai Helene dis nou net Murphy's Law! Lol! Sterkte! Ek glo jy is in jou noppies dat Lance terug is! Ek weet ook nie hoe cope mens met ñ baba en ñ peuter nie! Dink dis rof! Ralmarie en Elaine verdien elkeen ñ medalje! Maré gaan vandag by skoonma kuier dat ek gou sy dooppakkie kan maak. Ek het die mooiste patroon gekry! Sal foto post wanneer ek klaar is. Hoop julle het almal ñ heerlike dag! Sal later weer inloer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139555 by Pampoenpit
Replied by Pampoenpit on topic Re: Oktober mammies 2010
Wow anina! My vriendin ht ook vir my vertel dat haar dogtertjie op 'n paar weke al omgerol het, ek ht regtig gedink sy praat strooi! Maar nou glo ek dit. Veral as dit met al2 jou kinders gebeur het!

Ek ht nou net die laaste paar posts gelees. Gerne kon die chiro jou help?

Ek haal weereens my hoed af vir julle wat elke dag met e (of meer) kids sit. Lance is trug en dit gaan rof hier. Nes stefan begin huil sal lance val en huil en dan lig die huis se dak!

Eerste Baba: Seun, 01/09/2008
Tweede Baba: Seun, 5/10/2010
Woon in Kaapstad, en is al 7 jaar gelukkig getroud.


[/link]


[/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139553 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Lyk my nie dit werk om die link te volg nie, want ek kyk na die video van my profile af, so jy moet ingelog wees... Ek sal kyk of ek dit op 'n ander manier vir jou kan wys.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139552 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Daai massering is great, ons het dit as deel van die babamassering kursus op babygim ook geleer.


Christa, ek weet nie of dit gaan werk nie, kyk maar... anders sal ek probeer om dit op youtube te laai, ek het nog nooit videos op youtube gelaai nie, so ek weet nie hoe nie.

www.facebook.com/aninaa?v=app_2392950137...13775435843&comments

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139550 by Kwaaitjie
Replied by Kwaaitjie on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne dankie vir daai masering tegniek! Ek gaan dit beslis met Maré probeer! Anina Claudia is ñ haastige dogtertjie! Dis fantasties! Brag maar lekker! Gee asb ñ link vir die video op fb? Ek en fb kom nog nie so lekker reg nie. (bloos)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #139527 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
WOW WOW WOW Julle sal dit nie glo nie!!!!! Claudia het nou net van haar magie af na haar rug toe omgerol!!!!!!!!!!! Stefan het dit so net na 4 weke gedoen, nou het sy haar boetie met 'n week gebeat! Sy is vandag 25 daggies oud.

Ek is besig om 'n video op die moomie fb page te laai, ek moes dit afneem want mense het my nie geglo toe ek gese het dat S dit gedoen het nie.

Ek het haar op haar aantrek kassie neergesit op haar magie na ek room gesmeer het. Toe buk ek af om 'n doek uit die kassie te haal, en toe ek opkyk le sy op haar rug. So ek het haar eerste rol gemis. Maar toe gaan haal ons die kamera en sit haar weer op haar maag neer. Vir die video het ek haar bietjie gehelp deur my hand teen haar voetjie te sit sodat sy iets het om teen te steun, maar dis nogsteeds pretty amazing.

Skuus ek brag so, maar ek kan dit nie help nie!! Dit is net so cool.

Christa, ek het vergeet om te se, ek sit 'n deksel op die bak. Anders kook die goed net droog ipv om in die sous te le en gaar word.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account