file Oktober mammies 2010

15 years 10 months ago #138307 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Gerne, ek het ook eers net voor Claudia gebore is uitgevind van die nippel storie. Ek het dit gesien toe ek na daai bv cd gekyk het wat een keer gratis saam met die baba en kleuter gekom het. Dis 'n medikliniek video oor borsvoed. Ek hst eers gedink dis sommer nonsens en dit een kant gegooi, maar toe raak ek verveelt en kyk daarna, ek het 'n paar dinge geleer wat mens nie noodwendig self uitfigure met jou eerste baba nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138306 by Hasie.

15 years 10 months ago #138289 by Elaine
Replied by Elaine on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal.
Hoop almal het 'n lekker Vrydag. Ek is mal oor die weer wat ons vandag het, lekker cuddle weer.

Ek is hierdie keer baie gelukkig. Ek dink ek het nog net 3 keer nippel salf aangesit, maar meer vir voorkoming, my nippels was nog glad nie seer nie.

Altwee my babatjies het gisteraand by my geslaap. Nadia het darem in haar kot langs my bed geslaap, maar Christie was in die bed. Daar was muskiete in haar kamer wat haar gepla het, wat eintlik vir my snaaks is, want ek sit elke aand haar humidifeerder aan in haar kamer met bloekomolie en dit is veronderstel om muskiete ook te verjaag.

Die van julle wat so by die huis nou is, want doen julle deur die dag? Ek is 'n SAHM, maar raak party dae maar baie verveeld.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138278 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
Skuus vir al die tik foute en dat ek so stuk stuk post. Ek sit tussen 'n beneukte kleuter en 'n baba wat op haar 3 weke vreet sessie is.

Hulle het nie stefan se urine getoets nie want hy wou nie in die sakkie pieps nie. Hy was so ontsteld na die setpille hy het net geskree en homself erg rondgegooi. Die dokter het lekker gelag vir ons lap doeke en omdat ek en Johan elk met 'n huil baba in ons arms staan. Hy was impressed dat ons altwee so kalm bly terwyl die kinders skree maar wat kan mens nou doen? Dit help tog nie dat ons ook begin uitrafel nie... Ek het sommer net daar op die bedjie 'n kombersie oorgegooi en vir C gevoed.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138276 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Goeiemore

R was elke 3 ure wakker gisternag, het net bottel gegee en verder geslaap :). So eks vanoggend vroeg wakker en voel heel uitgerus!

Anina, ekt nie geweet van die ronde nippel nie, daar leer ek weer iets. Myne is altyd plat. Nou moet ek byse my tepels is altyd seer maar is ek al so gewoond daaraan, dis omdat hy nie mooi latch nie.
Ek is bly dis nie te ernstig met S nie, is julle darem weer by die huis?

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138271 by Hasie.
Replied by Hasie. on topic Re: Oktober mammies 2010
More almal,
Ilse, ek gebruik ook Lasinoh nippel salf, dit werk baie goed. Ek moes met Stefan na elke voeding daarvan opsitmaar vir een of ander rede het ek bitter min probleme met Claudia, my tepels het gister vir die eerste keer seer geword. Maar sy het regtig lank gesuig en nie mooi gelatch nie. Maak seker sy latch met haar mondjie mooi oop. As sy klaar gedrink het moet jou tepel 'n mooi ronde balletjie wees, as dit enigsins plat gedruk is beteken dit sy latch nie reg nie. Ek wens ek het dit met Stefan geweet want met hom was bv baie seer, nou weet ek hy het nooit heeltemal reg geletch nie al het hy goed gedrink.

Ons was toe gister aand by die hospitaal met Stefan. Sy koors was weer oor 40. Toe gee hulle hom sommer 2 setpille gelyk. My arme seuntjie was erg ontsteld maar dit lyk of hy nou beter is. Lyk my sy keel is bietjie seer. Maar ek kan nie glo dis wat daai koors veroorsaak nie, hy het 'n baie sterk gestel. Maar dis al wat hulle kon kry. Ek dink nog hy het 'n blaasinfeksie so ek gee nou maar vir hom natura se urina druppels en tonsilla vir die keel en die koors is nog nie weer terug nie.

Professional birth supporter / doula
Antenatal educator (Hypnobirthing practitioner)

www.BeautifullyBorn.co.za

Please Log in or Create an account to join the conversation.

15 years 10 months ago #138258 by Grenaat
Replied by Grenaat on topic Re: Oktober mammies 2010
Janine, ekt nie n clue nie hoor maar sal dit een of ander tyd moet gebeur want ek kan nie vir altyd sy dummy wees nie :). Jong jy sal haar maar moet afhaal want dis ook nie goed dat sy so heeltyd suig nie, jou nippels gaan al hoe seerder raak. Sterkte ek hoop dit voel gou beter.

Elaine, jou girls is pragtig!

Christa, hoop jy raak gou aan die slaap. Kan nie glo M is al 10weke nie ne!

Ek hou meer van die PureLan nipple cream, by n vriendin n halwe tube gekry en dit het vir my wonderlik gewerk, maar dis seker maar baie dieselfde as lansinoh.

Lekkerslaap

3 Jaar gelukkig getroud
Pragtige seuntjie, HENKO - gebore 1 Januarie 2009.
Nog n pragtige seuntjie, RUBEN - gebore 5 November 2010!
Baba nr 3? Mmmmmmmm ;)

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account